Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Owl House

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Sallie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir The Owl House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marnette L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnette L

Perfek, puik en uitmuntende verblyf.

Nigel was 'n ongelooflik vriendelike gasheer. Die huis is puik ingerig, niks was te kort nie. Pragtig netjies en skoon. Dit het ons verwagtinge oortref. Baie dankie vir 'n heerlike naweek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley D
Saam met vriende

Awesome!

Very pleasant, peaceful stay in a clean, spacious house which was well-equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl F
Saam met vriende

Amazing.

Great house. Close to the beach. The host is great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl House se terugvoer

It was a real pleasure having you stay at The Owl House.

The Owl House
Linda K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K
Gesin met klein kinders

Beautiful and neat.

The Owl House was a perfect place to spend a weekend in Dwarskersbos with our family. The house was spotless and has everything you need. The host is very attentive and lovely to chat to. We definitely recommend staying here!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vakansie aan die Weskus.

Warm ontvangs deur die eienaar en deurlopende kommunikasie via WhatsApp. Baie gerieflik en luukse verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele H
Saam met vriende

Fabulous!

The pictures don't do it justice! Owl House is spacious and immaculate with lots of thoughtful touches, great appliances and well-equipped kitchen that makes a long stay self-catered holiday very comfortable. We really enjoyed the indoor log fire on the cold winter's days as well as the enclosed braai. The beach is maybe a 200 m easy walk away. The double lock-up garage was an added bonus. Nigel is a gracious and kind host who made us feel very welcome. We would recommend Owl House any day!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Saam met vriende

Puik verblyf.

Binnebraai en kaggel was 'n wenner. Kwaliteit geriewe. Sal beslis aanbeveel en weer oorbly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronaldo J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronaldo J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Ons ontvangs was baie goed en wel. Nigel was 'n great host.

Ons sal definitief weer wil terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie V
Gesin met tieners

Rustig, gemaklik, puik diens en pragtige huis!

Skoon, netjies en gemaklik. WiFi en geen beurtkrag. Baie lekker huis.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley B

Really good value.

Our host was great and very helpful, the venue was well-situated close to the beach and the venue had a good backup power system and gas stove; really sailed through the loadshedding times. There weren't too many other places that offered the same package and we appreciated this.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carissa M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carissa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies! Vriendelik ontvang! Gemaklik en luuks.

Die Owl House is fantasties. Dit is so mooi en netjies en luuks. Die huis is baie groot en mooi versorg. Die eienaar is baie vriendelik en ons was goed ontvang. Die area is besonders en ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun S

Perfect.

Everything about our stay was perfect. Nigel went out of his way for us. I will definitely go back again. Thank you Nigel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl House se terugvoer

Thank you Shaun, for the great review.
It would be a pleasure to have you come and stay again.
Regards,
Nigel.

The Owl House
Deon L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek.

Dwarskersbos is 'n stunning destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl House se terugvoer

Baie dankie vir die 5 stêr resensie, Deon. Dit word baie waardeer. Ek hoop om for vir julle weer eendag by The Owl House te verwelkom.

Vriendelike groete
Nigel

The Owl House
Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meeurots-singel 5, Kersbosstrand, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ecca86a40cfb427dcd728fb51b5c378f9d46e5d4bf60392f828f3803c36315993ab8148c441dc24320d15cc3e52c2fda497?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 5 Meeurots Close Kersbosstrand 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.680867119148 18.24667414626
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem