The Olive Tree
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Republic-weg 17, President Park, Midrand, 1682, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Olive Tree is 'n selfsorgwoonstel op die eienaars se perseel in Midrand. Die sentrale ligging maak hierdie eiendom ideaal vir sakereisigers en gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagverblyf, maar is ook geskik vir vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Hierdie tweeslaapkamer-woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 badkamers, asook 'n privaat ingang, stoep en parkeerplek. Die slaapkamers het albei 'n koningingrootte-bed en elkeen het toegang tot 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuisie is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster en 'n skottelgoedwasser toegerus. Boonop het die eenheid 'n platskerm-TV met toegang tot beperkte satelliet-kanale. Die eenheid bied toegang tot 'n privaat stoep met 'n sitarea en toegang tot die tuin. Privaat parkeerplek word op die perseel voorsien.
Die eiendom is binne maklike bereik vanaf Midrand-konferensiesentrum, Eskom-konvensiesentrum, Kyalami-renbaan en Gallagher-konvensiesentrum.
Slaapplek
’n Bespreking by The Olive Tree sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gary Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jaar gelys 1
Ligging
- Republic-weg 17, President Park, Midrand, 1682, Gauteng
- Gaste dink The Olive Tree het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Midrand Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Republic-weg 17, President Park, Midrand, 1682, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom