The Olive Thrush Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Riaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Leonie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely.
Michael K - Sep 2023
Algehele gradering
Secure, comfortable and cosy.
Johannes O - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gemaklik.
Sherri K - Jul 2023
Algehele gradering
Was baie gerieflik en die kaggel het mooi geloop in die koue. Die bed is gemaak vir royalty, baie gemaklik.
Anneke P - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie met styl toegerus.
Jeannere J - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflike kothuis in 'n stil buurt. Riaan was baie hulpvaardig en het ons baie mooi ontvang en akkommodeer.
David J - Des 2022
Algehele gradering
Lieflike en romantiese Karoohuisie!
Erina S - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf, naby genoeg om dorp toe te stap, maar ver genoeg om te voel soos 'n plaas. Lieflike verblyf, smaakvol gemeubileer.
Marlies K - Jan 2022
Algehele gradering
It was an overnight stay that proved to be very comfortable.
Laura L - Jun 2021
Algehele gradering
Nie waarde vir wat die prys is nie.
Marliese B - Okt 2020
Algehele gradering
Nie vir as jy moeg is of stilte wil he nie
The Olive Thrush Cottage se terugvoer
Hi Marliese.
You are absolutely right. The Bush Pub was a nuisance. I do apologies.
I am going to take this matter up with the Municipality and see if we can find a solution that suits all parties. I will keep you informed on the progress.
Warm Regards, Paul and Marguerite
Valda L - Sep 2020
Algehele gradering
Perfek, gemaklik en baie mooi.
The Olive Thrush Cottage se terugvoer
Thank you, Valda.
We hope to see you back soon and we will try to improve where we can.
Warm Regards Paul and Marguerite
Pierre H - Mei 2019
Algehele gradering
Amazing place to relax.
Lees meerTersia D - Nov 2018
Algehele gradering
Sien ons beslis weer!
The Olive Thrush Cottage se terugvoer
Hi Tersia
Baie dankie vir die vriednelike woorde.
Ons hoop om julle weer spoedig te verwelkom.
Paul and Marguerite
Kirsty I - Sep 2018
Algehele gradering
Perfect size cottage equipped for every season.
Kirsty I - Jul 2018
Algehele gradering
Great stay here.
The Olive Thrush Cottage se terugvoer
Good day Kirsty,
Thank you for your kind words. We are really looking forward to your next visit.
Warm Regards
Paul and Marguerite
Ronelle D - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
The Olive Thrush Cottage se terugvoer
Good day Ronelle,
Thank you for your kind words and fantastic rating. We hope to see you back soon.
Warm Regards
Paul and Marguerite
Susan D - Mei 2018
Algehele gradering
Baie netjies goed toegeruste plek.
The Olive Thrush Cottage se terugvoer
Hi Susan.
Baie dankie vir die vriendelijke woorde.
Paul en Margtuerite
Jack V - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Willanna G - Des 2017
Algehele gradering
Die perfekte plek en inhoud vir 'n selfsorgeenheid.
The Olive Thrush Cottage se terugvoer
Hi Annelie,
Your comments are very much appreciated. We are looking forward meeting you and your family again.
Warm regards, Paul and Marguerite.
Bronwyn K - Des 2017
Algehele gradering
Perfect place for an overnight stop to explore the town of Prince Albert.
Nicola A - Jul 2017
Algehele gradering
An absolute gem!
Lees meerRonelle F - Jul 2017
Algehele gradering
Volledig toegeruste selfsorg eenheid.
Riki C - Jan 2017
Algehele gradering
Voel asof jy by Ouma op die plaas kuier.
Schalk V - Jan 2017
Algehele gradering
A wonderful, peaceful stay.
Joost T - Aug 2016
Algehele gradering
Alles perfek ─ van ligging tot die allerbeste bed.
The Olive Thrush Cottage se terugvoer
Dear Joost and Dina.
Thank you very much for your kind words. May be one day we meet again in Prince Albert.
Warme groete van Paul en Marguerite
Fransien K - Jul 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik ingerigte blyplek met lekker braai en kaggel en vriendelike gasheer en gasvrou.
Colin W - Jan 2016
Algehele gradering
Idyllic and beautiful location in Prince Albert.
Lees meer- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pastorie-straat 19, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom