The Oasis Dome
Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Freedom TIny Homes, Quenera-Noord, Oos-Londen, 5210, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R1 800R1 260 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Oasis Dome bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n klein koepel in Quenera-Noord, Oos-Kaap, ideaal vir 'n paartjie.
Dié koepel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n gemaklike rusbank en 'n TV in die slaapkamer, asook gratis WiFi.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Tafel met 2 stoele, perfek vir etes, is beskikbaar.
Die eenheid spog met 'n pragtige buitestort met asemrowende uitsigte oor die natuur.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by The Oasis Dome sluit in:
Ligging
- Freedom TIny Homes, Quenera-Noord, Oos-Londen, 5210, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Freedom TIny Homes, Quenera-Noord, Oos-Londen, 5210, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 18