The Moorings 2
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kreeftegang-keeromstraat, Crayfish Wharf-kompleks, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 400R933 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Moorings 2 is 'n selfsorgeenheid in Paternoster, 'n ouwêreldse vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika. Dié dorp is 'n gewilde toeristebestemming vir diegene wat 'n Mediterreense atmosfeer met wit strande, blou water, kalkkothuise en tradisionele visserman-argitektuur verlang.
Die ateljee-eenheid is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea met 'n badkamer en kombuisie. Daar is 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank met 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hier kan gaste 'n lekker skemerkelkie op die stoep geniet en na die branders en seevoëls luister. Die eenheid is deel van 'n kompleks wat uit 5 eenhede bestaan.
Slaapplek
’n Bespreking by The Moorings 2 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 57
Resensies 751
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Kreeftegang-keeromstraat, Crayfish Wharf-kompleks, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink The Moorings 2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kliprug Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kreeftegang-keeromstraat, Crayfish Wharf-kompleks, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom