Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Moorings 1

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 751

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 9 resensies vir The Moorings 1
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.9/5
Genene V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Genene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

The place was a lot smaller than anticipated but the beautiful view and location made up for it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandra H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was presies wat geadverteer was.

Ons sal beslis met ons hele gesin terugkeer na The Moorings 1. Dit was eerlik prentjiemooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Moorings 1 se terugvoer

Hi Leandra

Baie dankie vir die review. Ons is so bly julle het lekker gebly by The Mooirngs 1. Ons hoop om julle met die familie gou weer te sien.

The Moorings 1
Denise S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, beste uitsig ooit, ek sal beslis weer kom.

Ligging was wonderlik, weer was fantasties. Wil natuurlik permanent daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Moorings 1 se terugvoer

Hi Denise, was so lekker om jul te kon verwelkom. Baie bly om te hoor julle het gehou van Moorings eenheid, dit is inderdaad 'n pragtige plekkie met van die beste see uitsig. Sien uit daarna om jul weer terug te verwelkom in die nabye toekoms.

The Moorings 1
David V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig is fantasties! Die plekkie het alles in wat jy nodig het en is gerieflik.

Alles was puik. Ons het so lekker daar gebly. Omdat ons 12 nagte daar geslaap het, sou ons net so elke 3rde dag wou skoonmaakdienste hê en skoon handdoeke. Ons het dit darm so op die 4de dag gekry. Op die 8ste dag moes ons vra daarvoor. En ons sou graag ons beddegoed wou 1x geruil hê in die 12 dae. Die gasgeiser was bietjie ongemaklik wanneer daar ander gaste ook was omdat die water of dan te warm of te koud was en mens nie lekker gerieflik kon stort nie. Maar wanneer ons alleen was was dit perfek! Dit is 'n ongelooflike lekker plek om te bly en alles is pragtig en baie gerieflik. Ons sal weer daar gaan bly en ook die plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Moorings 1 se terugvoer

Hi David
Baie dankie vir jul terugvoer, dit was wonderlik om jul hier te kon he en ons is bly om te hoor julle het die Moorings eenheid so geniet. Ons beleid is elke vierde dag skoon linne en dit was so gereël, ons was nie bewus dat daar op die agtste dag nie gedoen was nie. Maar ten spyte van dit is ons bly om te hoor julle het steeds lekker gebly en sien ons uit na jul volgende besoek.

The Moorings 1
Corrie L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, quiet and clean room. Great location and good value for money.

Awesome experience. Will be back for sure. Thanks Sonet and the team.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricardo C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ricardo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place. Accommodation was adequate for us two.

Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Moorings 1 se terugvoer

Hi Ricardo,

Thank you for booking your stay with us. We look forward to welcome you again.

The Moorings 1
Kevin H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Kevin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie groot teleurstelling.

Kombuis onvoldoende. Geen lugtoevoer in plek. Net 1 venster en skuifdeur. Geen tafel binne om by te eet nie. Geen privaatheid. Werkers loop/werk voor die deur. Bespreek vir 2 nagte, na 1 nag opgepak. Gaan kla by kantoor, tot dusver geen kontak van hulle af nie. Uiters swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Moorings 1 se terugvoer

Dankie vir jul terugvoering.
Ons is egter regtig verbaas oor julle reaksie aangesien u vrou gese het met aankoms dat dit presies is wat jul nodig het.
Ons het aangebied om jul te skuif maar julle het besluit op Langebaan.
Ons het die probleem met die klein tafeltjie aangespreek en die eienaar is tans besig om een aan te skaf asook plek te maak binne in die eenheid vir 'n beter eethoekie.
Die foto's beeld duidelik die grootte van die eenheid uit en wat u sien is presies hoe dit lyk.
Ons hoop nie dit verhoed jul om terug te keer na Paternoster nie en met jul volgende besoek sal ons beslis vir jul 'n spesiale aanbod gee.

The Moorings 1
Jacoline M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacoline M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier en ontspan.

Ek beveel aan dat die kombuisie 'n bietjie meer werkspasie moet hê. Asook 'n tafeltjie onder die TV waar mens op 'n rekenaar of laptop kan werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Moorings 1 se terugvoer

Hi Jacoline, dankie vir die terugvoering. Ek het dit aangestuur vir die Huiseienaar vir opvolg. Hoop ons sien jul weer eendag.

The Moorings 1
Nicksi S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicksi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

All in all very good. Beautiful surroundings to have a sun downer on the rocks.

Fabulous place to stay. Would have like to see a bigger table to eat from.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Moorings 1 se terugvoer

Hi Nicksi
Thank you for your feedback.
We will speak to the Home Owner about the table outside and really look forward to welcome you as our guests again.

The Moorings 1
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kreeftegang-keeromstraat, Crayfish Wharf-kompleks, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c87fc14da241841d651bd93ee24ef2f2d17279d29cbbc5ded76ff5563a7a9fdb514a42286cf2b7f719e39043fe8aa06e699?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Kreeftegang Close Crayfish Wharf Complex 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.806437018352 17.883300889194
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem