The Lucky Bean House
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 367 Marlin-rylaan, Chinsta-Oos, 5275, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Lucky Bean House is 'n groot selfsorghuis in Chinsta-Oos. Hierdie bekoorlike huis dien as die perfekte basis om die wonders in die area vanaf te verken. Of gaste pragtige strande wil verken, buitelug-avonture wil aanpak of eenvoudig ontspan in die rustigheid van hierdei kusparadys, is The Lucky Bean House die ideale keuse.
Hierdie eiendom is troeteldiervriendelik en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en gaste maak van die tweede badkamer met 'n bad gebruik. Linne word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vriesas, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n groot verskeidenheid boeke wat gaste kan geniet. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n groot dek met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Verder spog die eiendom met 'n groot tuin met genoeg spasie vir buitelug-aktiwiteite en pret.
Slaapplek
’n Bespreking by The Lucky Bean House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Bianca Elsie
Hester
Eiendomme 4
Resensies 30
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 367 Marlin-rylaan, Chinsta-Oos, 5275, Oos-Kaap
- Gaste dink The Lucky Bean House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Chintsa (Cintsa) Wildekus Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 367 Marlin-rylaan, Chinsta-Oos, 5275, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom