- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Park-weg 24, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Lookout is 'n vierstergastehuis en word deur ons gaste gegradeer as uitstekende akkommodasie en een van die instansies wat die meeste waarde vir geld in Port Alfred bied.
Elkeen van die 6 woonstelle is ruim en gerieflik, en geskik vir B&B- of selfsorgverblyf. Dit bied pragtige uitsigte oor die Indiese Oseaan, die Kowierivier en die Royal Alfred Marina. Die smullekker ontbyt word in die gaste se eie woonstel tussen 07:00 en 09:00 bedien.
Die gastehuis word deur die eienaars en ook gasheer en -vrou, Rod en Angela, bestuur. Hulle sal seker maak dat daar in al jou behoeftes voorsien word. Daar is 2 swembaddens beskikbaar, asook braaigeriewe in die tuin.
The Lookout is baie naby die dorp en geriewe, en daar is puik restaurante in die omgewing. Port Alfred het 2 moderne winkelsentrums en 'n fantastiese nuwe hospitaal. Afgesien van die bekende Royal Port Alfred Gholfklub, is daar 2 rolbalklubs, 'n tennisklub en verskeie eersteklas sportgeriewe. Die pragtige en ongerepte strande is net 'n paar minute weg, en die Kowierivier is puik vir bootentoesiaste. Die Addo-olifantpark en ander gewilde wildreservate is almal naby en malariavry.
Kom en geniet 'n onvergeetlike tyd by The Lookout met 'n huislike atmosfeer.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Angela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Park-weg 24, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink The Lookout het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in East Bank Port Alfred Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Park-weg 24, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom