Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Kevin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Mike E - Des 2022
Algehele gradering
Verassende ondervinding.
The Lodge Bethal se terugvoer
Hallo Mike, baie dankie vir jou kommentaar. In ons bedryf is dit lekker om mense soos jy te bedien.
Floors P - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en aangenaam. Verblyf was in alle opsigte gasvry.
Anmarie K - Nov 2020
Algehele gradering
Netjiese, oulike verblyf.
Tendani M - Mrt 2019
Algehele gradering
Value for money.
The Lodge Bethal se terugvoer
Good day, thanks for your review. It is pleasant for us to read such a review.
Willem C - Aug 2018
Algehele gradering
Ons nommer een keuse in Bethal.
The Lodge Bethal se terugvoer
Goeie dag, baie dankie vir die uitstekende terugvoer. Ek glo ons ander gaste was ook aangeneem verras met The Lodge. Hulle het dit net gesê en nie geskryf nie.
Jurg S - Jun 2018
Algehele gradering
Gasvry, netjies en gerieflik.
Antoinette V - Mei 2018
Algehele gradering
Teleurgesteld.
The Lodge Bethal se terugvoer
Goeie dag Antoinette, ons is baie jammer dat u so 'n ervaring gehad het. Ek sien dit is die derde keer in 'n redelike kort tydperk wat u by ons oornag het. Baie dankie vir u getroue ondersteuning.
The Lodge
Jeffrey K - Apr 2018
Algehele gradering
I have enjoyed the stay at the lodge and I was welcomed.
The Lodge Bethal se terugvoer
Good day, thanks for this excellent review.
Hope to see you soon so we can treat you again.
Regards The Lodge
Henriëtte C - Des 2017
Algehele gradering
Was baie beïndruk met die diens en die blyplek.
The Lodge Bethal se terugvoer
Goeie dag, baie dankie vir opbouende kritiek. Dit is net 'n voorreg om gaste wat waardering vir goeie diens het te diens.
Groete, The Lodge bestuur en personeel.
Leon K - Sep 2017
Algehele gradering
Alles was puik!
The Lodge Bethal se terugvoer
Goeie dag, baie dankie dat u alles wat ons doen om die klient gelukkig te hou positief ervaar het. Dit is dan ook lekker om sulke kliente op die hande te dra. Groete The Lodge personeel.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Roline M - Feb 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik, als wat ons nodig gehad het was daar.
The Lodge Bethal se terugvoer
Goeie dag Roline, baie dankie vir jou resensie. Ons probeer altyd ons bes om alle kamers goed te laat ruik. Ons maak van n sproei en osoon masjiene gebruik. Dit is nie altyd moontlik om nie rokers of rokers in spesifieke kamers te huisves nie. Ek vra dat as so iets ooit weer met jou gebeur dat jy dadelik die plek se ontvangs in kennis stel sodat hulle dan dadelik jou skuif of die eenheid te sproei. Hoop ons sien jou binnekort weer.
Groete The Lodge
Andre W - Jan 2017
Algehele gradering
Vriendelik ontvang.
The Lodge Bethal se terugvoer
Baie dankie vir die skrywe. Lekker om goeie diens aan goeie mense te gee.
Anton W - Okt 2016
Algehele gradering
Onvriendelik!
The Lodge Bethal se terugvoer
Goeie dag, baie dankie vir die nota aan ons. Die dame was heeltemal verbaas toe sy jou oproep kry dat julle voor die hek staan.
Ek verstaan dit moes n redelike lang tyd gewees het wat julle daar gestaan het. Die dame was besig in die kombuis wat ook n hek klokkie het en
toe opgestap na die wassery waar jy haar gebel het. Sy was rerig verbaas en verward want sy weet ek duld die gestaanery voor die hek glad nie
en ek was die motor reg agter jou wat dit aanskou het. Ek het doelbewus nie die vanaf my motor oopgemaak nie omrede sy aan diens was
en moet van alle bewegings weet. Ek kan jou verseker dat ek het dadelik ondersoek ingestel en daar was fout met die klokkie
van die hek in die kombuis. Jy het my seker sien op en af stap met die gereedskap.
Ek wil dan graag onverskoning vra sou sy onvriendelik opgetree het. Dit sal my ook baie ongemaklik laat voel het.
Wees verseker sy is n dierbare dame wat net haar boeglam geskrik het oor jou oproep en toe ry ek nog reg agter jou saam in.
Groete Kevin
Chantelle S - Mei 2016
Algehele gradering
Vriendelike diens. Die kamers is baie ruim, netjies en skoon.
The Lodge Bethal se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Dit is altyd lekker om sulke resensie te kry. Ons staf doen altyd net hul bes.
Ook, baie dankie vir die terugvoering oor ons lekker kos, ek besef dat die kostes hoog is maar wees verseker ons betaal ook maar duur vir goeie kwaliteit.
Groete,
Almal van The Lodge
Smita D - Mrt 2016
Algehele gradering
Neat and tidy place. Great service.
The Lodge Bethal se terugvoer
Good day, it is always a proud moment to get such feedback.
All the staff walk the extra mile, and see we pick the fruit.
Thank you very much for your feedback.
Regards,
The Lodge Family
Mickey D - Aug 2015
Algehele gradering
Goed.
The Lodge Bethal se terugvoer
Hi Quartus,
Baie dankie, dis sommer n riem onder die hart as ander dit kan waardeer.
Vihan M - Apr 2015
Algehele gradering
Baie netjies - heerlike verblyf. Sal verseker weer van hulle gebruik maak!
Maritha V - Mrt 2015
Algehele gradering
Goeie, skoon kamers.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chris Hani-straat 72, Bethal, 2310, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom