Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Light House - Jack

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Vergewis jouself asb. van die huisreëls op die noteringsbladsy. Daar is ook 'n gastehandleiding in die eenheid wat jou al die inligting sal gee wat jy mag nodig hê.

Vir almal se veiligheid, neem asb. spesiale kennis van die parkeerreëls en die sekuriteit- en veiligheidsmaatreëls.
Elke bespreking sluit een veilige parkeerplek op die perseel in.
Geen besoekersparkering of aflewerings word op die perseel toegelaat nie.
Gratis parkeerplek op straat is vir besoekers beskikbaar.
Geen geraas, musiek, partytjies of geleenthede word op die perseel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 250
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avalanche-straat 16, Westdene, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8625a9adadf49b3641de4f37e24fe6f1744c529cd51395a8a5e0744dd152904dc9cf75c5458117b21dbacc4e7e76bcf5111?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 3 mense 16 Avalanche Street Westdene 2092 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.177175 27.9964401
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem