The Lenox Guesthouse
- Kapasiteit: 96 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Millstraat 2, Tuine, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R520 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Lenox Guesthouse bied verblyf in Kaapstad en is sentraal geleë wat dit ideaal vir 'n sake- of enkelreisiger maak, maar is ook geskik vir 'n groep vriende van Kaapstadmiddestad wil verken.
Die gastehuis het 40 verskillende kamers wat wissel tussen oopplan-kamers, enkelkamers en dubbelkamers. Al die kamers het gemeenskaplike badkamergeriewe, asook 'n wasbak, klerekas, losstaande waaier en gratis WiFi.
Die ruim leefarea het rusbanke waar gaste kan ontspan en die deure lei na 'n eetarea. Daar is ook 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die onderdakstoep het meubels en verder het gaste toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Judy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Millstraat 2, Tuine, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink The Lenox Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 96 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Millstraat 2, Tuine, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom