The Last Outpost
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 14 Jun 2024 tot 15 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 08:00 tot 12:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dwarslaan 42, Grootbrak, George, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R900R771 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Last Outpost bied ontspannende selfsorgverblyf op 'n plaas tussen Grootbrak en George en dis ideaal vir 'n gesin wat uit die stadsgedruis wil ontsnap.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed wat vir 2 kinders geskik is. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vries, eetgerei en breekware toegerus is en het 'n toonbank met stoeltjies. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.
Buite is daar 'n lieflike tuin met braaigeriewe en 'n swembad om in af te koel.
Slaapplek
’n Bespreking by The Last Outpost sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Dwarslaan 42, Grootbrak, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink The Last Outpost het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 08:00 tot 12:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dwarslaan 42, Grootbrak, George, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom