The Lady Grace
- Kapasiteit: 28 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oak-straat 49, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Lady Grace bied verblyf in 'n pragtige plattelandse landskap in Greyton. Die eiendom spog met groot skadubome in 'n oop erf met tafels, stoele, bankies en 'n outydse stoepswaai.
Akkommodasie by The Lady Grace beskik oor 14 unieke kamers. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed met Egiptiese katoenlinne. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer en 'n privaat stoeparea. Van die kamers het kaggels.
Daar is ook WiFi, komplimentêre toiletware, 'n plafonwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Klein, goed gemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. The Lady Grace is 'n klipgooi van die plaaslike koffiewinkels, brouerye, kruidenierswinkels en die Saterdag-markie af.
Klein, goedgemanierde troeteldiere is welkom as dit voor die tyd gereël word.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Italiaans
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 260
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Oak-straat 49, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Gaste dink The Lady Grace het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 28 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oak-straat 49, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom