Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Kite Manor

Selfsorg
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Mei 2024 tot 15 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Salamanderstraat 4, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 R733 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Kite Manor bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusvoorstad Langebaan. Dit is ideaal vir 'n klein gesin, vlieërbranderryers of vriende.

Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 2 pragtige selfsorg-eenhede, elk met 'n privaat ingang. Elke eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis, leefarea en eetareas. Die slaapkamers het gemaklike beddens en privaat badkamers met óf 'n bad óf 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met Netflix, DStv-kanale, YouTube, en WiFi in elke eenheid beskikbaar.

Elke eenheid lei na 'n stoep met buitesitplek en braaigeriewe. Een van die eenhede het 'n speelarea vir kinders, terwyl die ander 'n privaat plonspoel het. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en sal naby die strandmeer, winkels en restaurante geleë wees.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Salamanderstraat 4, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R733
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
R1 100 R733
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Salamanderstraat 4, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2752922f5a46753a2d784f48e011a22866ef35116d9fb5d367a0e22b2dce270561d284f4a908a49962fd1c3a5a261fbbb93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R733 per nag (plek vir 4) 4 Salamander Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.0902059 18.04397
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem