Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Island

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Rey-straat 23, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Island is 'n selfsorgvakansiehuis op The Island in Sedgefield en dit is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep van 8 gaste. Die huis het 'n omsetter en battery.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers met ingeboude kaste en lessenaars en 4 badkamers, waarvan 3 en suite is. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamers met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het ook 'n stort.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, lugbraaier, Nutribullet, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, Nespresso-masjien, eetgerei, breekware en 'n groot plaasstyl-etenstafel toegerus. Die sitareas het gemaklike sitplek en een van die sitareas het ook 'n TV. WiFi word voorsien. Buite is daar 'n lieflike tuin met 'n onderdakbraai, 'n swembad, 'n dek en sonstoele. Die swembad is omhein met 'n hek wat kan toesluit. 'n Versteekte buitestort is ook in die tuin beskikbaar.

Gaste kan na na die Swartvlei-strandmeer stap, die Saturday Wild Oats-mark besoek of daguitstappies na Knysna, Pine Lake Marina, Wildernis en Myoli Beach geniet. Die eiland is die tuiste van 'n oorvloed voëllewe, insluitend soms visarende. Die eiland bied 'n stiller alternatief vir die bedrywige dorp, veral gedurende die spitsseisoen. Vir inkopiebehoeftes is daar 'n Pick n Pay en 'n Super Spar in die dorp, en Sedgefield kan maklik met 'n fiets of te voet besoek word.

Slaapplek

’n Bespreking by The Island sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir The Island
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 3

Ligging

  • De La Rey-straat 23, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Island het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Rey-straat 23, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd169cef43d9a5ea03d00c0e324a25913df6b96a81c781ce2b4feef64c38979b822fb6f11051f36f99a5730f416deee3e24ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 23 De La Rey Street The Island 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.017122282909 22.781685590744
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem