- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolfynstraat, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
HonneHokke Resort is 'n bekende wegbreekplek in Hondeklipbaai in die Noord-Kaap se Namakwa-distrik. Dit is 'n rustige oase vir diegene wat moeg is vir die gewoel van die stadslewe. Die HonneHokke-oord bied 'n egte Weskus-wegbreek.
Verblyf bestaan uit 6 eenhede wat slaapplek aan 23 gaste bied. Al die eenhede is volledig toegerus met gemaklike beddens, privaat badkamers en 'n braai-area.
Geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike sitarea met 'n kroeg en 'n TV met DStv. Die kroeg voorsien nie drankies nie, maar gaste is welkom om hul eie saam te bring. Die ontspanningsarea het tafeltennis, tafelsokker en 'n pooltafel. WiFi is beskikbaar.
Daar is ook 'n kampeerplek met privaat ablusiegeriewe.
Doendinge in die omgewing sluit visvang, fietsry, wildritte, wildkyk, bergfietsry, snorkel en swem in.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Esme Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 113
Jaar gelys 11
Ligging
- Dolfynstraat, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
- Gaste dink HonneHokke Resort het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hondeklipbaai Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolfynstraat, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom