Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Esme Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 113
Jaar gelys 11
Opsomming van Resensie
Amanda F - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het ons harte in HKB verloor.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Amanda, ons is so bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus gou weer! Attie en Esmé
Iw D - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastic Time in Hondeklip Bay.
Iw D - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastiese kuier op Hondeklipbaai.
Ronel O - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Genie V - Aug 2023
Algehele gradering
Matras swak. Plek kort aandag.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Geni, jou resensie kom as 'n groot verrassing. Geen van ons ander gaste het al ooit gekla oor die matras nie. Gaan lees gerus ander resensie.
Die verf wat afdop is op die oomblik 'n groot probleem en was veroorsaak deur die onbekende hoeveelheid reën wat ons die jaar gekry het. Dit is ook nie moontlik om te verf as dit nat en klam is nie.
Hierdie is selfsorg akkommodasie, enige melk, koffie, ens is 'n guns wat ons doen. Vars milk is nie eers in Hondeklipbaai beskikbaar nie.
Die stortdeur is 'n standard stortdeur en is so gekoop.
Ons het nog nooit geadverteer ons is reg by die see nie.
Esmé
Donovan M - Aug 2023
Algehele gradering
Al ons verwagtinge was oorskry! Dit voel soos die huis weg van jou eie huis, en tog meer rustiger.
Marina T - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en rustig.
Isak W - Aug 2023
Algehele gradering
Het lekker gebly. Ons het 'n TV gemis aangesien die weer baie sleg was.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Isak, dankie vir jou positiewe terugvoer. Onthou asb volgende keer dat daar TVs in kroeg en lounge is. Daar is nie TVs in die eenhede nie, juis om mense aan te moedig om weg te breek can dit af. Baie ouers het ons al bedank. Groete. Esmé
Gerda S - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en lekker.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Gerda
Dankie vir julle kort kuiertjie hier by ons. Ons hoop ons sien julle spoedig weer.
Groete
Attie en Esme
Morne P - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Morne, ons sien uit na julle volgende kuiertjie. Esme.
Casper K - Jan 2023
Algehele gradering
'n Rustige plekkie.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Casper, dankie vir jou review. Ek het aangeneem nadat ons oor die aangeleentheid gesels het, jy sou verstaan dat in n semi-woestyn area, dit onmoontlik is om elke dag klomp handdoeke te was. Dit word wêreldwyd nie eers meer in hotelle gedoen nie. Die eenheid was 100% skoon voordat julle dit beset het, ongelukkig kan ons nie sê dat dit net ten minste in n 'decent kondisie agtergelaat is nie.
ESME
Greg S - Nov 2022
Algehele gradering
Very comfortable accommodation and very friendly host.
HonneHokke Resort se terugvoer
Thank you for your positive feedback. It is guests like you that makes our days. Please come again. Attie and Esmé
Tertius K - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Marelize S - Sep 2022
Algehele gradering
Basic clean accomodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Basiese skoon akkommodasie.
Die kamer is skoon met die basiese benodighede. Daar is geen koffiemaakgeriewe in die kamer sonder 'n kombuis nie. Die kamer met 'n kombuis het basiese kookgerei. Neem drinkwater saam aangesien geen voorsien word nie en gaste word gewaarsku om die kraanwater te drink nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Marelize, thank you for taking time to review your stay. It has happened to me as well that I did not read the description properly and found that it was not what I expected. Please refer back to our description about what is included in the Kennel. We advertise two en-suite sleeping areas, not with two kitchens, that would be a bit of an overkill. The utensils we supply are those in the TGCSA's guidelines for a three-star establishment.
We hope that the beautiful flowers had made up for your disappointment.
Kind regards
Esme
Anthony N - Sep 2022
Algehele gradering
I loved every minute of our stay, so close to the beach. Will definitely return.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Anthony,
Thank you for being such great guests! Please come again. Esme
Gert S - Aug 2022
Algehele gradering
Verblyf geniet en goed toegerus.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Gert
Ons is so bly julle het ons verblyf en dorpie geniet. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer. Esme.
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Paul G - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en warm stort.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Paul, dit was 'n voorreg om julle hier te gehad kom. Kom gerus weer. Esme.
Elizna G - Feb 2022
Algehele gradering
Was heerlik gewees skoon en netjies, gasvry en vriendelik.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Elizna, dankie dat jy die tyd geneem het om ons te 'review'. Julle is die tipe mense wat lekker is om te ontvang. Hoop om julle binnekort weer te sien. Esme
Rion V - Nov 2021
Algehele gradering
Honeymoon.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Rion
Dit was so lekker om julle hier te gehad het vir een spesiale nag. Ons sien uit na julle volgende kuier. Esme.
Bianca L - Nov 2021
Algehele gradering
Briljant en net wat die siel nodig het.
E C - Nov 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens/behulpsaam.
HonneHokke Resort se terugvoer
HI daar, ons is baie bly julle het dit geniet en sien uit na julle volgende kuier! Attie en Esme.
Alta L - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderlik
Hanneke W - Sep 2021
Algehele gradering
Kort, maar goed.
HonneHokke Resort se terugvoer
Beste Hanneke
Ons waardeer jou terugvoer. Jammer die yskas het gepla.
Groete
Attie en Esme
Lynne S - Sep 2021
Algehele gradering
We only spent one night. The cottage was clean and inviting and within walking distance of the restaurants and beach.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Lynne, I am sorry that we have not been there to meet you, but we are pleased that you enjoyed the remoteness of Hondeklipbaai. Thank you for your visit!
Attie and Esme
Patricia F - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker skoon en netjies.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Patricia, dankie vir julle positiewe review. Ons is bly julle het dit geniet en hoop julle sal weer vir ons kom kuier. Veilig verder reis. Attie en Esme.
Anneke L - Sep 2021
Algehele gradering
Meer verwag vir my rande.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Anneke
Dankie vir jou review. Ons is jammer ons het nie aan jou verwagtinge voldoen nie. Ons het ons 3-ster gradering deur die TGCSA ontvang, aangesien ons aan al die vereistes voldoen. Hondeklipbaai is afgelee en het 'n baie harde klimaat. Ons probeer ons bes om alles op standaard te hou. Ongelukkig is al ons gaste nie 3-ster gaste nie en met al die 'breakages' is dit moeilik om voor te bly. Groete. Esme.
Charel T - Sep 2021
Algehele gradering
Aangenaam verras.
HonneHokke Resort se terugvoer
Ons sien uit na jou volgende kuier hier by die HonneHokke. Dit is altyd heerlik om gaste soos julle hier te ontvang.
Hannes R - Aug 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik oorgebly vir twee aande. Die kamers was ruim en goed ingerig, met 'n kombuisie daarby.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Hannes
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit is gaste soos jy wat dit die moeite werd maak. Ons is bly dat jy jou verblyf en die Camino geniet het. Ons hoop jy sal weer vir ons kom kuier.
Groete, Attie, Esme, Hannes en NIta.
Elmarie B - Aug 2021
Algehele gradering
Wat 'n belewenis, ons sal vir seker weer daar tuisgaan!
HonneHokke Resort se terugvoer
5-ster gaste soos julle is heerlik om te ontmoet. Kom kuier asb weer!
Derick L - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker cozy met mooi see-uitsig.
Pieter R - Aug 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies, maar uiters basies.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Pieter
Dankie vir jou terugvoer. alhoewel dit bietjie verwarrend is as die sterre wat jy toeken aandui dat die eenheid nie juis skoon was nie, maar jy tog noem dat dit skoon en netjies was. Ons maak staat op terugvoer om te weet waar ons kan verbeter en waar ons diens in de kol is.
Lekker dag.
Attie, Esme, Hannes en Nita.
Jo-ann B - Aug 2021
Algehele gradering
Clean place. Friendly people.
HonneHokke Resort se terugvoer
Joann, ons dink julle kuiertjie was te kort. Kom asb gou weer.
Marie C - Jul 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Kulu D - Jun 2021
Algehele gradering
Fantasties
HonneHokke Resort se terugvoer
Goeiedag, dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle sommer gou weer hier te ontvang.
Groete
Attie en Esme
Lucille R - Jun 2021
Algehele gradering
Iets uniek. Huisies goed toegerus en baie aangename eienaars.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Lucille, dankie vir die positiewe terugvoer.
Hondeklipbaai is seker een van die laaste ongerepte dorpe in Suid-Afrika en bied vir reisigers die geleentheid om 'n ietse van Afrika in ons eie land te ervaar.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Attie en Esme
Gerrit M - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Gerrit,
Ons waardeer julle positiewe terugvoer. Hoop julle kom kuier gou weer.
Attie en Esme
Jana N - Jan 2021
Algehele gradering
Vrede vir jou siel!
Heleen K - Nov 2020
Algehele gradering
Interessant.
Dorette H - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Dorette, dankie vir die positiewe terugvoer. Ons wens so ons dorpie se water-probleme kan eens en vir altyd opgelos word. Dankie dat julle verstaan. Attie en Esme.
Danie O - Sep 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon en hulpvaardig.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Danie, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek stem heeltemal saam dat die eenheid nie geskik is vir 4 volwassenis nie en het weer gaan kyk op ons beskrywing van die eenheid, ons beskrywing noem dat dit vir 2 volwassenis en 2 kinders.
Lekker dag!
Esme
Vicky N - Sep 2020
Algehele gradering
Ons persoonlike opinie - as hulle die prys verminder sal ek dit aanbeveel, maar nie vir die prys wat ons betaal het nie.
Hesta J - Aug 2020
Algehele gradering
Die dorpie is rustig en stil en veilig. Verblyf is lekker. Vat net droë hout saam of braai met diskette of iets.
Renier H - Aug 2020
Algehele gradering
Die beste in die weste.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Renier
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Dit is altyd lekker om sulk aangename gaste soos julle hier te ontvang. Hoop julle kom sommer gou weer. Attie en Esme.
Charlene M - Aug 2020
Algehele gradering
Het 2 nagte daar geslaap. Als wat jy nodig het.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Charlene, baie dankie vir di positiewe terugvoer. Ons waardeer diten is bly dat jylle dit steeds hier by ons geniet.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Attie en Esme
Barry G - Jan 2020
Algehele gradering
Ons besoek aan die Honnehokke was baie aangenaam.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Barry, dankie vir die terugvoer. Dit is jammer ons dat ons nie hier kon wees om julle te verwelkom nie.
Attie en Esme.
André V - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was lekker.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Andre, baie dankie vir die terugvoer. Ai tog, julle moes net gevra het vir handdoeke, ons verskaf graag :). Ons plek is so ingerig met swembad en pooltafel, sodat kinders hulself kan geniet. Ongelukkig gebeur dit maklik dat kinders sonder toesig maar bietjie kan hand uitruk, soos alle ouers maar weet. Lekker dag!
Mark C - Jan 2020
Algehele gradering
Ek het die stilte geniet.
HonneHokke Resort se terugvoer
Ons is so bly julle het die stilte en rustigheid hier geniet!
Robert M - Jan 2020
Algehele gradering
Rustige kuier in 'n regte vissersdorpie atmosfeer.
Rozane D - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik! Rustig - 'n juweel van 'n plek.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Rozane
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons het dit geniet om julle by die Honnehokke te hê. Kom gou weer. ATTIE EN ESME
Gys B - Nov 2019
Algehele gradering
Aangename, netjiese verblyf.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Gys, dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is jammer dat ons nie hier was om julle te ontvang nie. Ons is beitjie opgehou in Springbok, maar ons is bly dat ons darem later hier kon wees om julle te ontmoet. Hoop om julle weer hier te ontvang. Attie en Esme.
Jan-chris H - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker in die hokke.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Jan-chris, dit was heerlik om julle hier te kon ontvang en huisves. Ons hoop julle kom gou weer. Attie en Esme.
Gerrie F - Sep 2019
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Gerrie, baie dankie vir julle positiewe terugvoer.
Ons waardeer dit!
Attie en Esme
Sandra M - Sep 2019
Algehele gradering
Absoluut heerlik!
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Sandra,
Baie danke vir jou positiewe terugvoer. Kom kuier gerus gou weer.
Esme.
Willem M - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was net lekker.
Lees meerHonneHokke Resort se terugvoer
Hi Willem
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die kuiertjie geniet en die voorreg gehad om die dorp en omgewing te ontdek en te ervaar. Attie het ook julle geselsies terdee geniet. Kom kuier gerus weer.
Esme
Judy J - Sep 2019
Algehele gradering
Het heerlik gekuier.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Judy, dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer hier te ontvang. Attie en Esme.
Amy W - Aug 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike mense.
HonneHokke Resort se terugvoer
Beste Hendrik,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly dat jy Pikkewyn, ons nuwe werker, behulpsaam gevind het.
Groete
Esme
Guy N - Aug 2019
Algehele gradering
Great place, next time will choose the new rooms.
HonneHokke Resort se terugvoer
Dear Guy,
Thank you for your review. I am not sure to which new rooms you are referring, as we do not have any new rooms.
Regards,
Honnehokke Resort Management
Hans D - Aug 2019
Algehele gradering
Nice and clean after a long drive.
HonneHokke Resort se terugvoer
Dear Hans,
Thank you for your review. It was great hosting you. We hope to see you back soon.
Kind regards,
Esme
Dalene H - Jul 2019
Algehele gradering
Vreeslik lekker.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Dalene, dankie vir jou positiewe resensie.
Hentie R - Jun 2019
Algehele gradering
My stert het geswaai!
HonneHokke Resort se terugvoer
Ons is bly julle het 'n stertswaai-lekker ondervinding gehad.
Lana R - Jun 2019
Algehele gradering
Oulike plek.
HonneHokke Resort se terugvoer
Dit is altyd lekker om gaste soos julle hier te ontvang!
Johann P - Mrt 2019
Algehele gradering
Sleg.
Lees meerHonneHokke Resort se terugvoer
Beste Johann,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is jammer dat die Honnehokke nie aan jul behoeftes voldoen het nie.
Ons eenhede is ongelukkig nie toegerus om 'n onbeperkte aantal mense te huisves nie, en selfs kinders jonger as 1 jaar tel as 'n gas. Julle was in totaal 8 mense in 'n eenheid wat 'n maksimum van 6 mense kan huisves.
Ons strewe daarna om al ons gaste gelukkig te hou en daarom kan ons nie toelaat dat musiek uit die motor gespeel word nie. Die rede waarom ek eenkant met jou gesels het, was om die situasie so diskreet moontlik te bespreek. Ons ander gaste het ons bedank dat ons hul behoeftes in ag geneem het deur met jou daaroor te gesels.
Soos ons verduidelik in ons beskrywing van die Honnehokke en Hondeklipbaai, is die munisipale toevoer van water nie na wense nie, en word water na die eenhede gepomp. Om elektrisiteit te bespaar, soos landwyd gevra word, skakel ons die pomp ongeveer 23h00 af en dan weer vroeg in die oggend aan.
Ons vind dit verrassend om te verneem dat julle 2000 km gereis het van Beeshoek af om hier te kom, aangesien Beeshoek volgens Google Maps slegs 701 km van Hondeklipbaai af is. Ons is egter bly dat julle 'n plek kon vind wat aan jul behoeftes kon voldoen.
Groete,
Honnehokke Resort
Johan V - Nov 2018
Algehele gradering
Lekker ruim en netjies.
Hannes R - Okt 2018
Algehele gradering
Baie gerieflike oorslaapplek op Hondeklipbaai.
Anton F - Okt 2018
Algehele gradering
Was lekker en mense baie vriendelik.
Marguerite N - Aug 2018
Algehele gradering
Rus in Weskus-eenvoud!
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Marguarite, dit was 'n plesier om julle hier te kon ontvang het. Dit lyk vandag of die blommetjies begin oopmaak, julle sal maar moet terugkom.
Esme.
Johan D - Aug 2018
Algehele gradering
Skoon, met alles om gemaklik te bly.
Armand F - Aug 2018
Algehele gradering
Die laagtepunt van ons toer.
Lees meerDaniel K - Aug 2018
Algehele gradering
Stil, rustig.
Michael B - Jul 2018
Algehele gradering
Lovely area, enjoyed the "nothingness".
Anneke N - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik, vars lug, rustige plek!
Hildegarde B - Jan 2018
Algehele gradering
Skoon, basiese verblyf.
Marina T - Jan 2018
Algehele gradering
Rustige verblyf in die mooi natuur!
Ingrid M - Jan 2018
Algehele gradering
Die beste ooit!
Mareike V - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Alister F - Jan 2018
Algehele gradering
Goed om weg te kom van die stadslewe.
Berdina L - Okt 2017
Algehele gradering
Basies.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Berdina, ons is jammer dat jy die eenheid beknop gevind het. Die meeste van ons gaste is verbaas oor hoe ruim dit is. Jou ondervinding van die eenheid is presies soos op Travelground geadverteer: 1x queen bed and 1 single bed plus 3 x single beds (1 bunker bed) in other room with a shared bathroom in main bedroom. "This room/unit does not have multiple bedrooms or sleeping areas E.g. a) A single bedroom or b) An open-plan apartment where guests sleep in the same room together." Handdoeke is beskikbaar op aanvraag, en die gasgeyser was aangesteek toe julle ingeboek is. Soms gebeur dit dat die 'pilot light' uitgaan, maar ons is beskikbaar om die situasie reg te stel. Ons vertrou julle het die res van julle wegbreek geniet en is veilig tuis.
Wynand D - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker gerus.
Cobus M - Aug 2017
Algehele gradering
Rus vir die siel.
HonneHokke Resort se terugvoer
Beste Cobus,
Ons is bly om te sien julle het die rustigheid hier geniet!
Lekker dag,
Esme
Barry G - Jun 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam en lekker.
HonneHokke Resort se terugvoer
Dit is heerlik om sulke gaste soos julle te ontvang. Ons kan julle aanbeveel by enige vakansie-oord, hotel, ens. Sien uit na julle volgende kuiertjie!
Groete,
Attie en Esme
Werner M - Mei 2017
Algehele gradering
Die plek om te bly op Hondeklipbaai.
Johan V - Apr 2017
Algehele gradering
Ons verblyf by Die Honnehokke was baie aangenaam en rustig.
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Harry S - Feb 2017
Algehele gradering
Baie lekker plek, net te kort tydjie daar gebly.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Harry, ons is bly dat julle jul besoek geniet het. Dit is jammer dat ons nie daar kon gewees het nie, maar is bly dat Randall julle behulpsaam kon gewees het. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Attie en Esme
Yolande M - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Louisa G - Nov 2016
Algehele gradering
Baie mooi uitsig en netjies.
Johann G - Sep 2016
Algehele gradering
Gemiddeld.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Johann
Ons is jammer om te verneem dat julle vind dat ons eenhede nie so goed toegerus is nie. Die sout-en-peperpotjies is in die kas (toemaar, dit gebeur gereeld dat mense dinge miskyk:). Die opwasseephouertjie is ongelukkig deur die vorige gaste gebreek, en ons het dit op ons inkopielys. Ons is bly julle het die beskutte braaiarea geniet.
Pieter V - Sep 2016
Algehele gradering
Well managed resort.
Carina D - Sep 2016
Algehele gradering
Rustig!
Marette D - Aug 2016
Algehele gradering
`n Regte Namakwaland-Weskus ervaring!
Thys P - Aug 2016
Algehele gradering
Baie genotvolle verblyf.
HonneHokke Resort se terugvoer
Ek wens ons kon ons gaste ook 'rate', dan sou ons julle ook 5/5 gegee het.
Nick & Corrie P - Aug 2016
Algehele gradering
Baie lekker ontspan, mooi plekkie.
Ina G - Aug 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Gerda K - Aug 2016
Algehele gradering
Swak onder standaard akkommodasie.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Gerda,
Sorry you had a bad experience. I am quoting from the guestbook in the same Kennel you have slept in: "Nice room and friendly service", "Baie dankie vir die gasvryheid, rustigheid en heerlike vis", Baie dankie. Ons het heerlik gebly in die netjiese plekkie", Dankie vir die gasvryheid", Only one night, but worth it", Net so lekker gevly as 17 jaar gelede", Lovely peaceful place", Lovely peaceful place', Dankie vir die ongelooflike daggies by julle- julle gasvryheid was stunning. Hondehokke het in my hart ingekruip."
However, we are glad that you had a wonderful day in the park which you visited on Attie's recommendation.
Kind regards,
Esme
Japie J - Jun 2016
Algehele gradering
Ons verblyf in die Honnehokke was heerlik.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Japie
Ons hoop julle kom sommer gou weer kuier en vir baie langer.
Groete
Attie en Esme
Kobus (hj) E - Mei 2016
Algehele gradering
Gemaklik!
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Kobus
Dit was lekker om julle hier te ontvang. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Attie en Esme
Alida M - Mei 2016
Algehele gradering
Verwaarloos
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Kobus
Ons is jammer dat julle voel dat die plekkie vuil en verwaarloos gevind was. Ons doen baie moeite om te verseker dat elke eenheid blink skoon is. Ons is ook bekend vir ons gasvryheid en doen ons bes om in ons gaste se behoeftes te voorsien.
Groete
Attie en Esme
Laura H - Sep 2015
Algehele gradering
Pragtige akkommodasie in 'n pragtige dorpie met die vriendelikste mense!
HonneHokke Resort se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is lekker om gaste soos julle hier te ontvang. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Zena H - Sep 2015
Algehele gradering
Baie oulike akkommodasie.
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Zena,
Ons is bly julle het dit hier geniet en sien uit daarna om julle weer hier te ontvang.
Groete,
Attie en Esme
Wilna T - Sep 2015
Algehele gradering
Goed en sleg.
HonneHokke Resort se terugvoer
Dear Wilna,
We are sorry to hear that you've found the beds and bedding unsatisfactory. The bed is a brand new RestAssured GuestRest hotel and guest house mattress. The duvet a 10.5 Tog Goose Feather Down duvet and the linen is from Sheridan. We thought that guests would also appreciate the electric blanket on the bed.
Your note made in our guest book "'Lekker gebly", gave the impression that you were satisfied. At a cost of R600 per night, we believe that we do offer value for money. Our chalets are thoroughly cleaned after departure and checked before we book people in.
Unfortunately we do not offer security measures, as this is not deemed necessary in one of the safest towns in South Africa.
We try to satisfy our clients and provide in all their needs, to the best of our ability. This is not an easy task, given that we are a two hours drive away from the nearest town where we can buy supplies. Please accept our apologies for not meeting your expectations.
Peet H - Aug 2015
Algehele gradering
Alles was lekker, net die koue stort in die winter was baie vinnig!
HonneHokke Resort se terugvoer
Hi Peet,
Ons is seker die nuwe gas geyser sal die probleem oplos:)
Willem A - Aug 2015
Algehele gradering
Afgeleë en rustig.
HonneHokke Resort se terugvoer
Thank you for bringing the problem with the gas geyser to our attention, we have replaced it with a brand new one.
Jo A - Aug 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld.
HonneHokke Resort se terugvoer
In 'n dorpie met 600 inwoners, is 5 eetplekke seker voldoende? Die Honnehokke Resort bied ook aandetes en ontbyt.
Maggie B - Jul 2015
Algehele gradering
Baie lekker.
Ursula M - Mrt 2015
Algehele gradering
Wilde Weskus.
Lees meerAlwyn V - Jan 2014
Algehele gradering
Excellent stay and service provided.
Niekie C - Sep 2013
Algehele gradering
Heerlik, gesellig, veilig en die plek om te rus.
Monique G - Aug 2013
Algehele gradering
Heerlik, net jammer ons het nie kans gehad om die omgewing te verken nie.
Reinette V - Aug 2013
Algehele gradering
Nice and clean
Elfrie S - Aug 2013
Algehele gradering
Aangenaam, gerieflik in 'n ongelooflike omgewing.
Lees meerJohan M - Aug 2013
Algehele gradering
Baie lekker!
Anli Vd Merwe V - Jul 2013
Algehele gradering
Goeie diens en gasvrye eienaar.
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolfynstraat, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom