Amsterdam View
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jacaranda-straat, Olivedale, Amsterdam, Randburg, 2159, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R699 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Amsterdam View is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die derde verdieping van 'n kontemporêre ontwikkeling in Olivedale.
Hierdie bekoorlike woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV.
Die deur van die sitarea lei na die balkon met sitplek. Die kompleks het verskeie gemeenskaplike geriewe soos 'n swembad, speletjieskamer, 'n Lifestyle-sitarea, die Amici Restaurant en 'n braai-area.
Die verblyf het 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Amsterdam View sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Malcolm Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 13
Maande gelys 12
Ligging
- Jacaranda-straat, Olivedale, Amsterdam, Randburg, 2159, Gauteng
- Gaste dink Amsterdam View het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Randburg Wes-Rand Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jacaranda-straat, Olivedale, Amsterdam, Randburg, 2159, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom