Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Glass Deck House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die huis het herlaaibare ligte vir beurtkrag.
Die finale huurbedrag moet ten minste 30 dae/1 maand voor aankoms via EFT aan die eiendomsbestuursmaatskappy betaal word, asook die ekstra R 1500-bestuursfooi en terugbetaalbare R 3000-breekskadedeposito. Slegs internasionale gaste moet die breekskadedeposito met aankoms in kontant betaal.
Maksimum 8 mense deel die 4 slaapkamers. Gaste moet hulle eie bababedjie en -stoeltjie saambring.
Kyk asb. na die klein kinders by hierdie huis aangesien daar geen veiligheidsversperrings op die trappe of relings is nie en geen kaggelveiligheidsskerms nie.
Linne en badhanddoeke word voorsien. Moet asb. nie badhanddoeke as swemhanddoeke gebruik nie. Bring jou eie swemhanddoeke saam.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Rook binnenshuis is verbode. Gooi asb. die sigaretstompies in die asbak wat voorsien word en nie op die stoep, in die tuin of in die toilette nie.
Raserige gedrag sal tot 'n uitsetting lei, sonder terugbetaling. Geen partytjies of funksies word op die perseel toegelaat nie. Respekteer asb. die eiendom en die bure. Geen harde musiek of geraas word ná 22:00 toegelaat nie.
'n Skoonmaakfooi sal gehef word indien die gaste nie die eiendom in 'n redelike toestand vir okkupasie los nie of indien uitklok later as die gespesifiseerde tyd plaasvind.
Die huis het septiese tenks. Slegs menslike afval, toiletpapier en septiesetenk-vriendelike skoonmaakmateriaal mag in die toilette afgespoel word.
'n Skoonmaakdiens is nie ingesluit nie, maar is 'n opsionele ekstra. Laat weet asb. vroegtydig as jy hierdie diens benodig, aangesien dit uitgekontrakteer word en aan beskikbaarheid onderhewig is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charles te Water-straat 68, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3c2e71e2089959abed4484855db9cab6588338ffde2482162387f68a567e254ea2706e312badaa7794998f74e2564162368?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 68 Charles te Water Street Sedgefield 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.0191771 22.7779927
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem