Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Frangipani Self-catering

The Frangipani Selfsorg
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n aparte toilet en 'n oopplan-kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n bababed en daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en die toilet is apart. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir gaste wat langer as 2 dae bespreek. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas ens. toegerus. Die sitarea het 2 slaapbanke vir ekstra slaapplek. Daar is braaigeriewe is in die klein, omheinde tuin wat vir toreteldiere en kinders geskik is. Parkeerplek is langs die eenheid beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 8 Aantal Kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 5 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook binne die eenheid is streng verbode. Daar is 'n rokersarea buite.
Klein katte en honde is welkom indien vooraf gereël. Eienaars is verantwoordelik vir hulle troeteldiere.
Partytjies of funksies word nie toegelaat nie.
Misbruik van alkohol en ander verslawingsmiddels is verbode.
Slegs die gaste wat bespreek en betaal het word toegelaat.
Daar is slegs parkeerplek vir bespreekte gaste op die perseel.
Daar is 'n sleuteldeposito betaalbaar indien die sleutel weg raak.
Die reg van toegang word voorbehou.
Geraasvlakke moet tot 'n minimum beperk word.
Indien daar breekskade of skade aan die eenheid is word gaste verantwoordelik gehou vir die regmaak daarvan.
Geen komberse, handdoeke of ander items mag verwyder word nie.
Geen vreemde middels mag in die toilet gespoel word nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mitchellstraat 24, George Suid, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a2b88f4f0892a73f11810380244e22e2f7a944dc2d12139ea7d240334e1ba7dd476064e9f6d6e1bf4c6d0075849ac1af307?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 24 Mitchell Street George South 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -33.972668 22.456352
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem