The Fiddle
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chardon-laan 1401, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Fiddle is 'n selfsorgvakansiehuis op die Langebaan Country Estate in die Wes-Kaap. Hierdie huis is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige vakansie.
Die huis het slaapplek vir 3 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, dubbelwasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die ruim oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies en 'n klein etenstafel. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV, terwyl die eetarea 'n groot etenstafel en 'n ingeboude binnebraai het. Dit lei na die tuin. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en verskeie aktiwiteite op die landgoed wat putt-putt, gholf, stap, fietsry, 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane, 'n spa, 'n restaurant en 'n gimnasium insluit. Hierdie huis is naby Langebaan se plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Carla Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 12 maande
Ligging
- Chardon-laan 1401, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink The Fiddle het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chardon-laan 1401, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom