The Fellows
Kry 15% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hertzogstraat 9, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 000R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Fellows bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van ysterertsmynontwikkelings in Postmasburg. Dit word deur die Noord-Kaap se natuurskoon soos Witsand Natuurreservaat, Boegoebergdam en Kimberley omring.
Verblyf word in 3 gastekamers met lugversorging en slaapplek vir 2 gaste elk gebied. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Badhanddoeke en seep word voorsien.
Al 3 kamers het 'n mikrogolfoond, yskassie, komplimentêre bottels water en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Smil-TV en gratis WiFi is ook beskikbaar. Neem asb. kennis dat SABC-kanale en e-TV beskikbaar is, maar gaste moet hul eie intekenbesonderhede gebruik vir Netflix, YouTube, Showmax en DStv Now.
Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek en 'n wasgoeddiens is op versoek op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 1
Ligging
- Hertzogstraat 9, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Postmasburg Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hertzogstraat 9, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom