The Feather Hill Boutique Hotel
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Erik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Albrecht T - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Colette H - Feb 2024
Algehele gradering
Romanties in Potch.
Charl F - Des 2023
Algehele gradering
Alles is mooi en netjies, maar die restaurant het ons baie teleurgestel.
Vernon K - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het lekker gebly, die aankoms was nie goed nie. Hulle het eers nie van ons geweet nie en ons nie gerus gestel nie.
Pieter B - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik met 'n uitstekende restaurant. Kan ontspan.
Lees meerDavid C - Des 2020
Algehele gradering
Luxury at its best with a stunning view.
Timothy R - Nov 2020
Algehele gradering
Beautiful hotel.
Liezil P - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gerieflike plek met pragtige uitsigte. Netheid is uitstekend.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dagbreek Landgoed, Uitbreiding 1133, Potchefstroom, 2522, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom