The Family Beach House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Jare op LekkeSlaap 5
Opsomming van Resensie
Johan K - Nov 2023
Algehele gradering
Onvergeetlik, uitmuntend.
Zelda N - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker ruim huis in 'n fantastiese area.
Hendrik A - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker plekkie om te kuier, 'n klipgooi van die see.
Kobus L - Mei 2023
Algehele gradering
Baie mooi plek en lekker rustig.
Francois G - Apr 2023
Algehele gradering
Perfekte plek om herinneringe te maak.
Felicity V - Nov 2022
Algehele gradering
Beautiful home, beautiful accommodation, wonderful place to relax.
Rochelle P - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike vakansiehuis.
Pieter S - Mrt 2022
Algehele gradering
Buiten dat dit 'n heerlike woonhuis in 'n stil omgewing is, is die nabyheid van die strand 'n groot plus.
Gerard L - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike, ontspanne atmosfeer. See-uitsig, rustigheid.
Pieter V - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekende familie-strandhuis!
Adri B - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker ruim vakansiehuis met great ligging!
Yolandie R - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik en gesellig.
Susan V - Mei 2019
Algehele gradering
Wat 'n heerlike ervaring!
Thelmari B - Apr 2019
Algehele gradering
Perfekte bestemming vir oud en jonk.
Johann V - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties. Pragtige huis, uitstekende ligging. Alles wat jy nodig het. Ongelooflike diens.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Suurvystraat 8, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom