The Family Beach House
Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 8 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Suurvystraat 8, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 800R2 240 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Family Beach House is 'n pragtige vakansiehuis, net 1 minuut se stap vanaf die strand in 'n stil cul-de-sac in die kusdorp Bothastrand naby Groot Brakrivier geleë. Die rustige dorpie spog met ongerepte strande en 'n lagoon waar gaste veilig kan swem. Dit is die ideale bestemming vanwaar gaste die Tuinroete kan verken.
Dié dubbelverdieping huis het 'n lieflike see-uitsig en beskik oor 4 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elke kamer en die oorblywende 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Twee slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en die oorblywende slaapkamers deel die gebruik van 'n aparte badkamer.
Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en die leefarea het 'n TV, DStv, DVD-speler, gemaklike sitplek, eetarea en bied toegang tot 'n lekker stoep. Die stoep het 'n eetarea en sitplek beskikbaar. Veilige parkeerplek en gratis WiFi word voorsien.
Besienswaardighede in die omgewing sluit veilige swemstrande, Botlierskop Natuurreservaat, Tuinroete Nasionale Park, Bothastrand, Hersham-strand, Hartenbos en Mosselbaai in.
Slaapplek
’n Bespreking by The Family Beach House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Jare op LekkeSlaap 5
Ligging
- Suurvystraat 8, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink The Family Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bothastrand Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Suurvystraat 8, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom