The Dream Guesthouse
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laffniestraat 15, Ermelo, 2351, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Dream Guesthouse bied gerieflike verblyf in die hartjie van Ermelo wat geskik is vir beide skae- en ontspanningsreisigers.
Hierdie gastehuis bied 'n keuse tussen 4 pragtig gemeubileerde kamers waarvan 3 en suite-badkamers het. Die oorblywende kamer het toegang tot 2 nabye privaat badkamers. Al die kamers het knus beddens, sagte duvets, skoon linne en 'n privaat ingang. Gaste kan ook ander geriewe soos 'n lessenaar en 'n stoel, komplimentêre WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale sowel as toegang tot Netflix en YouTube geniet. Daar is ook 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar en die gastehuis is naby verskillende winkels, restaurente en kafees. Ermelo Stadsaal, Ermelo Gholfklub, Wesselton Stadion en Ermelo Wildreservaat is ook naby die gastehuis geleë, wat bykomende ontspanningsgeleenthede bied.
Kenmerke
Geriewe
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Christelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 12 maande
Ligging
- Laffniestraat 15, Ermelo, 2351, Mpumalanga
- Gaste dink The Dream Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ermelo Mpumalanga
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laffniestraat 15, Ermelo, 2351, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom