Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Bay Beach Front Accommodation

Selfsorg
Sweet Retreat Suite
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorg-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatgasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot WiFi en Netflix. Die eenheid lei na 'n braai-area en het toegang tot die gemeenskaplike swembad. Die houtwynvatbad en die buitesauna kan teen 'n ekstra koste gehuur word.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die breekskadedeposito word 3 werksdae terugbetaal.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Calm Retreat
Vanaf R1 300
R1 300 R975
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorg-eenheid het slaapplek vir 2 gaste, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n dubbelstort. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatgasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot WiFi en Netflix. Die eenheid lei na 'n gemeenskaplike swembad. Die houtwynvatbad en die buitesauna kan teen 'n ekstra koste gehuur word.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die breekskadedeposito word 3 werksdae terugbetaal.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Royal Suite
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per eenheid
Beskrywing

Die Royal Suite is 'n eksklusiewe selfsorg-eenslaapkamerwoonstel. Dit is oopplan en het 'n luukse dubbelbed, badkamer met 'n stort en 'n bad en 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe tpegerus is. Die eenheid het WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Die eenheid maak op 'n pragtige stoep met 'n gemeenskaplike swembad oop en bied toegang tot die buite-sauna.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Sellfsorg

Huisreëls

Die breekskadedeposito word 3 werksdae terugbetaal.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Tranquil suite
Vanaf R2 000
R2 000 R1 500
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en het 'n privaat tuin. Die eerste kamer is oopplan en het 'n dubbelbed. Die kombuis is met 'n mikrogolf, gasstoof en 'n yskassie toegerus. Die tweede kamer is 'n klein sitarea en het 'n slaapbank vir 'n kind en lei na 'n tuin. Daar is 'n klein braai. Hierdie eenheid het nie toegang tot die swembad nie.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal Kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 2
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die breekskadedeposito word 3 werksdae terugbetaal.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Pool Villa
Vanaf R2 999
R2 999 R2 249
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Pool Villa is 'n selfsorgwoonstel met 2 kamers met dubbelbeddens. Daar is ook 2 badkamers wat elk 'n stort het. Verder is daar 'n kombuis, sitkamer en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n toonbank. Die kamer het WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Die kamer maak op 'n stoep met 'n gemeenskaplike swembad oop.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die breekskadedeposito word 3 werksdae terugbetaal.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albatrosstraat 7, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsw6eGcWPsbF4zc87ZxoNGT8PnJFGHvT09Q5c8F1rsv7ZSfWEpS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R825 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 7 Albatros Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.997740491862 17.957942682209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem