The Courtyard
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Macra-straat 42, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R800R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Courtyard bied ontspannende selfsorgverblyf in Danabaai, 'n bewarea.
Gaste kan tussen 2 woonstelle met slaapplek vir tussen 3 en 4 gaste kies. Die woonstel met slaapplek vir 4 gaste beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en het 'n stapelbed vir 2 gaste in die leefarea. Die woonstel met slaapplek vir 2 is 'n oopplan-eenheid met 'n koningggrootte-bed en 'n enkelslaapbank.
Die woonstelle is toegerus en elke woonstel het 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kombuisie is met 'n induksiestoofplaat, 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met vol DStv-kanale in elke eenheid.
Die woonstelle het ook elk 'n privaat ingang en 'n buitebraai-area. 'n Buitestort is ook beskikbaar en word deur die twee eenhede gedeel.
The Courtyard is net 2 km van die strand af waar gaste verskeie watersportsoorte kan beoefen, kan voetslaan, dolfyn- en walviskyk en deur Danabaai se fynbos wandel, op die uitkyk vir kleinwild en verskeie voëlspesies.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jare op LekkeSlaap 3
Ligging
- Macra-straat 42, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink The Courtyard het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Macra-straat 42, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom