@ The C right in front on the C
Ontvang 'n gratis nag se verblyf vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Tuna-weg, Duinepark 1002, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
@ The C right in front on the C is in Witsand. Hierdie 62 m²-woonstel is reg langs die see. Die eenheid het 'n privaat ingang met 'n sekuriteitshek wat via trappe na die eerste verdieping se dek lei. Die dek front noord en kyk oor die straat uit.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n warm kombers vir die winter en 'n waaier vir die somer. 'n Nuwe en suite-toilet met wasbak is onlangs bygevoeg. Die woonstel het 'n aparte klein toilet met 'n wasbak en 'n badkamer met net 'n stort. Die tweede slaapkamer front na die see en lei na die sitkamer. Daar is 'n dubbelbed, warm kombers en stapelbed.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolf en yskas-vrieskas. Daar is ook 'n kluis en leë kas. Die sitkamer kyk oor die see uit en beskik oor 'n binnebraai. Daar is gratis WiFi en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt met 70 kanale. Daar is 12V-ligte en 'n gasstoof in elke kamer in die geval van kragonderbrekings. 'n Skuifdeur lei na 'n groot dek met 'n braaidrom vanwaar jy die branders kan sien breek. Parkeerplek is vir 'n boot en voertuig beskikbaar.
Gaan stap 'n entjie langs die strand of na die ongerepte Breederiviermond wat geleenthede bied vir voëlkyk, wasviskyk en visvang. Kyk vanaf die dek, skemerkelkie in die hand, hoe die gety instoot, of sit agteroor langs die kaggel met 'n beker warm sjokolade. Avontuurlustiges kan selfs vlieërbranderry, vierwielmotorfietsry of bergfietsry op die proef stel. Welkom aan alle boulers. Die eienaar sal jou besoekersfooie vir die eerste dag betaal.
Slaapplek
’n Bespreking by @ The C right in front on the C sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Radie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 49
Jaar gelys 11
Ligging
- Tuna-weg, Duinepark 1002, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink @ The C right in front on the C het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Tuna-weg, Duinepark 1002, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom