Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Jaar gelys 13
Opsomming van Resensie
Inneke P - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker! Kort net bietjie opgraderings.
Lindie R - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige plek en wonderlike mense. Baie rustig, skoon en veilig.
Manie S - Okt 2022
Algehele gradering
Die kamer was puik, die res laat veel te wense oor.
Freddy D - Feb 2022
Algehele gradering
Lovely venue for a romantic getaway.
Anonieme gas - Jul 2021
Algehele gradering
Lolo M - Feb 2019
Algehele gradering
Out of this world.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Iets uit hierdie wêreld.
Uitstekende uitsig, vriendelike personeel, goeie kos. Ek sal beslis terug wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Madale V - Feb 2018
Algehele gradering
Vredevol en romanties.
Altrina V - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was 'n fees!
Liza M - Mrt 2016
Algehele gradering
Would definitely recommend.
Kagiso M - Jan 2015
Algehele gradering
Wonderful atmosphere and warm room and beautiful
Lizl T - Jul 2014
Algehele gradering
Baie lekker!
Annabelle G - Jun 2014
Algehele gradering
'n Baie netjiese plek. Die diens is goed en die mense is baie vriendelik.
Brenda R - Jan 2013
Algehele gradering
Great stay
Madi C - Apr 2012
Algehele gradering
I had the best time ever!!!
- Kapasiteit: 96 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kameeldriftweg, Erfdeel 75 Zeekoegat, Roodeplaat, 2000, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom