Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Marthie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 100

Jare op LekkeSlaap 11

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 39 resensies vir Aloe Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Leal F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leal F

Ek beplan klaar om terug te gaan, dit was ongelooflik lekker️.

Dit was een van my gunsteling wegbreke nog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly, die stilte baie geniet. Sal vir seker weer gaan.

By aankoms het die eienaar ons ontvang met heerlike broodtjies. Vriendelike mense, plaasatmosfeer, goeie grondpaaie en lekker plekkies om te besoek. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine A
Gesin met klein kinders

Wat 'n heerlike, rustige lang naweek saam met die familie!

Wat 'n rustige lang naweek! Ons was so welkom laat voel en was ontvang met 'n vars gebakte suurdeeg broodjie. Heerlik! Die gasvrou het uit haar pad gegaan om seker te maak ons is ingesettle, het als en is gemaklik. Haar man het tot ons kom help met 'n vuur toe ons vergeet het om blits te koop. Oops! Die hoogtepunt vir die kinders was die lammertjies bottel te gee en hulle kon soveel keer as wat hulle wil die lammertjies voer met voedingstyd. Die diere was so 'n plesier! Die kinders het die plaas plat gestap. Die gasvrou het selfs ons nog 'n aand gratis aangebied, waar doen mense dit nog deesdae. Ongelukkig moes ons terug huis toe. Dit was nou 'n baie lekker plaaservaring! Ons kom definitief weer kuier! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility at its best.

A peaceful experience away from city life, outstanding hospitality, a lovely huge fireplace to braai, with a beautiful sunset to witness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Selfsorg akkommodasie op 'n werkende plaas.

Verbyf het nie aan ons behoeftes en standaard voldoen nie, die meubels en elektriese toebehore is baie oud. Die linne en handoeke is afgeleef. Daar was nie seep by wasbak nie ook nie 'n handdoek nie. Die vorige besoekers se hond se poop was nie opgetel nie en ons moes dit self optel, die vuilwasgoed was net so in die eenheid by die deur gelos, wat nie 'n lekker ondervinding is nie. Moet nie dink jy kan laat slaap nie, dis 'n werkende plaas en die Saterdagoggend, voor 5 uur die oggend, het die gewerskaf en trekkers ons wakker gemaak. Die gasvrou was vriendelik en het ons met 'n vars gebakte broodjie bederf.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Cottage se terugvoer

Liewe Ronel,

Ek was verbaas toe ek jou resensie gelees het, maar ek waardeer jou eerlikheid. Ek is egter bietjie verward oor jou versoeke om dit te verwyder nadat jy dit geskryf het. Ek hoop ons kan hierdie saam bespreek.

Jy noem dat die verblyf nie aan julle behoeftes en standaarde voldoen het nie, maar ek wil net bevestig dat ons ons bes probeer doen om te verseker dat ons dierevriendelike akkommodasie op die plaas bied. Ons het onlangs ons elektriese toebehore vervang, so ek is nie seker wat jy bedoel met "verouderd" nie.

Met betrekking tot die seep en sjampoe, dit is inderdaad 'n selfsorg eenheid, so ons vra gewoonlik gaste om hul eie toiletware saam te bring. Ek is jammer dat die linne vergeet was, ek waardeer jou begripvolle houding daaroor. Wat die hondepoep betref, dis 'n uitdagende aspek van ons plaaslewe met die diere wat vry rondloop, maar ons doen ons bes om dit skoon te hou.

Ek onthou ons geselsie voor julle vertrek, en dit was heerlik om te hoor dat julle die tyd by ons geniet het. Ek waardeer die foto's wat jy gestuur het en die positiewe terugvoer wat jy met ons gedeel het.

Ek is jammer dat daar 'n misverstand is ontstaan, en ek hoop ons kan dit uitklaar. As daar enige verdere terugvoer is wat jy met my wil deel, staan ek reg om te luister.

Aloe Cottage
Andries D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid.

Alles was perfek. Rustige verblyf en stilte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Cottage se terugvoer

Baie baie dankie Andries. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons is baie bly julle het julle tydjie by ons geniet. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Alison

Aloe Cottage
Luke T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, comfortable farm stay.

A very pleasant farm stay. The cottage is completely standalone and equipped with all the basic essentials. We enjoyed the peace and quiet and feeding the lambs. We felt comfortable and safe during our time here and would highly recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Cottage se terugvoer

Hi Luke,
Thank you for your time writing this 5-star review. It was awesome meeting you and thank you for your time, helping me feed the lambs. They are all healthy and naughty.
Take care and we hope to see you again in the near future.
Kind regards,
Alison

Aloe Cottage
Elouise H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise H
Besigheidsreis

Baie oulike plek. Alles wat jy nodig het, is daar.

Baie oulike plekkie. Ons het die binne- en buitebraai baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Cottage se terugvoer

Elouise, ons is bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle gou weer.
Mooi bly.
Alison

Aloe Cottage
Ben S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Goeie wegbreek. Sal regtig aanbeveel. Die wild en omgewing is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Cottage se terugvoer

Dankie Ben, Ons hoop ons sien julle gou weer

Aloe Cottage
Aletta S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en plaasatmosfeer.

Dit is lekker doodstil daar, jy hoor net die skape se geblêr en die natuur se geluide. Die huisie is super skoon en baie mooi en alles is daar wat jy nodig het. Die mense is baie vriendelik daar. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Cottage se terugvoer

Baie dankie Aletta, Ons is bly julle het die rustigheid van die plaas geniet.
Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom

Aloe Cottage
Robert F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed being on a working farm and watching the farm animals from our stoep with braai facility.

The farm was located close enough to N2 and finding it was easy. Enjoyed the peace and quiet. The accommodation was just large enough for our needs - two persons. Would visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Cottage se terugvoer

Thank you Robert, we are glad you enjoyed your stay. Looking forward to welcoming you back

Aloe Cottage
Tereza M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tereza M
Gesin met klein kinders

Wonderful few days in an absolutely beautiful place.

We had such a wonderful stay. Starting the morning with a cup of coffee surrounded by those green, rolling hills with the farm sounds around us was heavenly. Children had so much space to roam, cycling and playing with the sheep and the friendly dog. Driving next door to observe the kudus, springbok and zebra was also a real treat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Cottage se terugvoer

Thanks for your wonderful feedback Tereza. We are glad you enjoyed your stay with us and are looking forward welcoming you back.
Kind regards,
Alison

Aloe Cottage
Collin B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Die stil en rustigheid van die plaaslewe was 'n lekker wegbreek van die stad se gewoel. Die gasvryheid wat ons ontvang het was uitstekend. Sal die wegbreekplek werklik aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly julle het die wegbreek op die plaas geniet.
Ons sien daarna uit om julle weer te vervelkom.
Groete,
Alison

Aloe Cottage
Marlien D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlien D

Asemrowend!

Die ontvangs was wonderlik gewees. Die plek skoon en netjies. Lekker rustig. Sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Cottage se terugvoer

Dankie Marlien.
Ons is bly julle het julle kuiertjie by ons geniet. Baie dankie vir jou terugvoering.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete,
Alison

Aloe Cottage
Werner T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner T
Saam met vriende

Veilige plekkie wat baie netjies is en die eienaars is baie vriendelik!

Die Aloe Cottage is 'n baie lekker, skoon en netjiese huisie waar mens kan ontspan. Dis 'n goeie basis om die res van die area te verken. Jy het 'n opsie van 'n binne braai en 'n buite braai en die leef area, stoep en kombuis is goed ingerig sodat mens lekker kan kuier daar. Die eienaars was baie vriendelik en het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Cottage se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoering, Werner. Ons is bly jy het jou tydjie by Aloe Cottage geniet.
Ons sien uit daarna om julle weer in die nabye toekoms te verwelkom.
Groete,
Alison

Aloe Cottage
Andri K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andri K
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties!

Ons het heerlik gekuier op die plaas! Gawie se moeite met die seuns was 'n groot bederf! Van trekker ry tot eiers uithaal en hans lammers melk gee. As dit reën is daar lekker dinge op die dorp om met die kinders te doen. Fairy sanctuary, Bee things, Wilderbraamplaas, ens. Dis sak vol waterblommetjies wat Gawe en Marthie uit hul dam vir ons gegee het was die cherry op die koek! Julle sien ons beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lejeanne S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lejeanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil.

Die omgewing was baie rustig en stil gewees - presies wat ons nodig gehad het na die gewoel van die stad. Ons sou graag langer wou bly en sal beslis weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarina S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina S
Gesin met klein kinders

Pragtig en rustige plekkie, hemel op aarde.

Marthie en Gawie is amazing en ons kinders het dit soveel geniet op die plaas. Dankie vir jul gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Ons het lekker gebly maar ongelukkig is die geadverteerde dinge om te doen soos om hoendereiers te gaan haal of koeie te melk nie beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen L
Saam met vriende

Great location on a working farm, comfortable and functional, and warm and friendly hosts and staff.

The cottage was not quite ready when we arrived after a long, cold and wet cycle ride, so our hosts treated us to a few glasses of good red wine and got a roaring fire going. All in all a great place to overnight or spend a few days exploring. In the heart of a working wheat and sheep farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun O
Gesin met klein kinders

Great relaxing time.

Great place to relax. Springbok on your doorstep. Great hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Cottage se terugvoer

Dankie vir jou goeie resensie, ek waardeer dit baie en kom kuier weer!

Aloe Cottage
Elmine V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike plaaskuier, lekker rustig en lekker met al die plaasdiere en plaasbedrywighede.

Alles was mooi skoon en netjies. Dit was lekker om saam met Gawie op die plaas rond te ry. Ons het hul gasvryheid waardeer, asook die heerlike turksvye. Baie dankie daarvoor! Sterkte met al jul ander nuwe projekte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Behalwe dat ons verdwaal het a.g.v. verkeerde aanwysings het ons baie lekker gebly en die eienaars is wonderlike mense. Ek sal enige iemand aanraai om daar te gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
S W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
S W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike ondervinding met die vriendelikste, gasvryste ontvangs ooit!

In al die jare wat ons regoor die land vakansie hou is Aloe Cottage die mees onvergeetlike ondervinding. Gawie en Marthie en hulle seun Dirk se gasvryheid en hartlikheid laat jou voel of jy familie is. Niks is vir hulle te veel moeite nie, en hulle wil net altyd meer doen. Die huisie is pragtig en volledig toegerus en die rustigheid van die plaas is sielekos, met springbokkies wat net buite die stoep wei. Die lapa en wild is ook 'n ondervinding op hulle eie, en ons sien uit daarna om nog eendag in die ossewa of in die ou huis wat tans gerestoureer word, te gaan bly. Baie, baie dankie vir die lekkerste paar dae van ons hele vakansie, Cloeteskraal se mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Cottage se terugvoer

Dankie vir jou mooi resensie, dit was lekker om jul ook te ontmoet en te sien hoe julle dit wat ons het, saam met ons kon geniet en waardeer.
Jul moet definitief weer kom!

Aloe Cottage
Miranda B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige plaasverblyf met uitsonderlike gasvrye eienaars.

Aloe Cottage is ideaal vir mense wat net wil wegbreek en ontspan, skoon lug inasem en die plaaslewe beleef. Die springbokke is 'n daaglikse gesig sommer so van die stoep af. Die eienaars gee die woord gasvryheid nuwe betekenis. Die blyplek is naby genoeg vir dagbesoekers aan De Hoop om walvisse te besigtig. Ons kan Aloe Cottage ten sterkste aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie M
Gesin met klein kinders

Perfekte naweek wegbreek.

Ons het 'n wonderlike tyd by die Aloe Cottage gehad. Dit is perfek vir 'n gesin met klein kinders wat net wil wegkom van als wat besig is en bietjie tyd in die natuur spandeer. Ons 2 jarige seuntjie het dit so vreeslik geniet en wou nie vir 'n minuut stilsit nie. Daar is springbokkies reg voor mens se huisie en 'n paar skape en lammertjies wat baie mak is. Dis regtig wonderlik om bietjie van 'n plaaslewe te ervaar. Jy kan in die middag lekker vars melk gaan haal en jou eie eiers kry - enige kind se droom. Daar is 'n baie lekker braaiplek buite en die huisie is volledig toegerus met als wat mens benodig. Marthie en die plaas personeel was baie gasvry. Ons sal verseker weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franklin F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franklin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice en rustig.

Aloe Cottage is baie netjies en lieflik. Dit was baie nice om Marthie te ontmoet, sy was baie vriendelik. Dit is ideaal vir paartjies wat 'n wegbreek soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, afgeleë (soos ons verkies) en pragtige omgewing.

Baie geniet. Sal definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n unieke en baie wonderlike ervaring om uit die stad te wees en die rustigheid van die plaas-opset te ervaar! Baie dankbaar vir die plekkie en ek sal graag weer daar gaan kuier!

Dit is ook gerieflik naby aan die De Hoop-reservaat teen die kus, asook Marloth-reservaat met pragtige proteas en ander natuurskoon in Swellendam. Baie bevoorreg om so naby aan die natuur te kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value and relaxing.

Great value for money as well as situated in a beautiful setting on a dairy farm. Well situated to get to De Hoop Nature reserve. Loved seeing the cows coming home to be milked, free milk, eggs and wood supplied by our hosts. Having sundowners with cats and dogs and sunrises with the springboks. Will be back if in the area and recommend to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda N - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi en rustig.

Waar kan jy nog jou botteltjie vat en gaan melk haal en soggens jou eiers gaan uithaal vir ontbyt? Dit was so rustig en daar is baie plek om te stap. Ook baie voëls om te kyk. Die plekkie is lekker ingerig en baie skoon en netjies en die gasvrou baie vriendelik. Dit was vir ons so lekker ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario V
Gesin met klein kinders

Pragtige plek en alles wat mens benodig - lieflike ligging!

Omring deur heuwels en groen landerye en prag en diere wat jou vroeg roep - te heerlik as jy stilte soek. My dogtertjie was so opgewonde omdat sy self kon gaan eiers uithaal vir ontbyt. Ons het heerlik gerus en dis net wat mens nodig het om jou batterye te herlaai. Ek sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris A - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice cottage on a working farm, close to De Hoop.

Just what we needed for easy access into the nature reserve.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bettina W - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettina W
Gesin met tieners

Nice place, nice people!

We had a wonderful stay!!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen J - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kothuis bevat alles en meer vir oornag en langer verblyf.

Ons het ons verblyf daar vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Enkelreisiger

Heerlike plaas-verblyf met vars melk en eiers op aanvraag.

Baie vriendelike gasvrou en skoon en nuwe verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sabina L - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabina L

Aloe Cottage en sy mense was 'n onvergeetlike ervaring!

Ek gaan definitief weer soontoe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle R - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful little place for a peaceful getaway!

Marthie made it very special for us, and the little house was simply lovely. All you need to relax and just enjoy your time away. Thank you to all who made it so special! We will be back soon. Best Regards, Mr & Mrs Kotze.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fiona D - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, peaceful cottage.

Good clean accommodation on a working farm. Lovey quiet place with good views across the fields. Very friendly hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R940
R940 R627
per nag (plek vir 2)
Vanaf R940
R940 R627
per nag (plek vir 2)
Vanaf R940
R940 R627
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloeteskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a2f10f7776b92db8d945b1c92c6a5e80274981748d1835ccdf9ea05115b24e170bce86d5cf2a5f16ad1a50d6927b318406a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R940 nouVanaf R627 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 Cloeteskraal Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.260805 20.378535
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem