Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Aloe Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Maak seker dat die hek tydens aankoms en vetrek toegaan.
Maak seker dat die motorhuis se deur toe is.
Rook is binnenshuis verbode.
Harde musiek en partytjies is verbode.
Gebruik asb. water ek krag spaarsamig.
Troeteldiere is verbode.
Die tuinwerker sal vir 'n kort rukkie op Donderdae by die verblyf wees.
Daar is troeteldiere op die perseel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Shengani-pad 16, Emmarentia, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfdfb568b22a1b6d2650698204ca61707f54d0e257b2f3e46de5833dd8d828b37ee8d894822ad5a24dc8cf15693ab4dae294?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 16 Shengani Road Emmarentia 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 12:00 -26.158207013585 28.008192907652
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem