Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thala Thala Villa

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Mar 2024 tot 30 Mar 2024 en 01 Apr 2025 to 30 Apr 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Mar 2024 tot 30 Mar 2024 en 01 Apr 2025 to 30 Apr 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die instansie lei en sportmotors mag sukkel om hier te ry. Gaste woord aangeraai om navraag te doen oor die toestand van die pad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Die Thala Thala-gasteplaas is deel van 'n bewarea, so geen harde musiek word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 680
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R4 680
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R4 680
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R573, Erf 71 Leeukloof, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5224f1cb90844e573c9953c21af8c0448f3fdf081f26e85d2b6326a21447f81d653d3a6b1f8859e42ee120ed10ad0754c3a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 680 per nag, vir 12 mense 36 5 1 5 Off the R573 Plot 71 Leeukloof 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.524858055991 28.492478857484
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem