Tatenda Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Brian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 72
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Vahesh A - Apr 2024
Algehele gradering
We have found our go-to accommodation in Hazyview. Definitely value for money.
Alistair S - Feb 2024
Algehele gradering
Great location for entrance to the Kruger Park (Phabeni Gate).
Adele H - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties, baie lekker gebly.
Cobus V - Jan 2024
Algehele gradering
Puik, puik, puik.
Nikolaus N - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect stay.
Leonora B - Des 2023
Algehele gradering
Sal enige iemand aanraai om by hierdie paradys te gaan woon.
Rynier S - Des 2023
Algehele gradering
Ek was daar.
Danie S - Aug 2023
Algehele gradering
Treasure in the bush.
Daniel C - Jun 2023
Algehele gradering
Absoluut 'n vereiste as verblyfplek vir enige persoon. Vriendelike eienaars, ruim en skoon area/kamer. Lekker ontbyt.
Monika N - Apr 2023
Algehele gradering
Tranquillity.
Natalie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Absolute treasure in the bush.
Lees meerLucy M - Des 2022
Algehele gradering
Very comfortable home away from home.
Stafford M - Okt 2022
Algehele gradering
Wow wow.
Zerelde S - Aug 2022
Algehele gradering
Funksionele fasiliteite, vriendelike ontvangs en heerlike ontbyt.
Roelien C - Jul 2022
Algehele gradering
Baie skoon, baie ruim en baie netjies.
Mariani G - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker verblyf!
Andre V - Jun 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike ontvangs.
Leanie E - Feb 2022
Algehele gradering
Rustige plek en goeie en vriendelike diens.
Reggie D - Des 2021
Algehele gradering
Het ons kuier geniet.
Marieta L - Des 2021
Algehele gradering
Mens voel tuis, huis is netjies, skoon, prakties en alles wat jy nodig het, lekker ontspanningsgeriewe.
Dorothy L - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly, love dié plek!
Josphine M - Okt 2021
Algehele gradering
Amazing, we didn't want to leave.
DJ A - Aug 2021
Algehele gradering
Had a great stay. Will definitely go back again.
Divan B - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjies en mooi, baie goed geleë en sal vir seker weer by Tatenda oorbly in die toekoms, hoogs aanbeveelbaar.
Tatenda Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is bly julle het die 'bos-kuier" hier by Tatenda geniet.
Versma Bellville Pty Ltd A - Apr 2021
Algehele gradering
Baie gasvry ontvang en goed ingelig oor alles.
Marike G - Mrt 2021
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Cobus V - Jan 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Alida R - Des 2020
Algehele gradering
Was baie aangenaam, sal vir seker weer soontoe gaan.
Gerrie H - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker en netjiese blyplek
Tatenda Guesthouse se terugvoer
Hi Gerrie,
Baie dankie, ons waardeer julle positiewe terugvoer. Julle is altyd welkom hier.
Brian & Gerda
Eric W - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly, eienaar baie hulpvaardig.
Linda V - Mrt 2020
Algehele gradering
What an absolute pleasure!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat 'n absolute plesier!
Die personeel was so vriendelik en die eienaars Brian en Gerda was die perfekte gashere. Hulle ontbyt is om voor te sterf. Ek sal Tatenda Guesthouse absoluut aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tatenda Guesthouse se terugvoer
Hi Linda,
Thank you for the compliments, much appreciated. So glad you enjoyed your breakfast.
Brian & Gerda
Retha R - Jan 2020
Algehele gradering
Puik ligging, puik gasheer en gasvrou.
Lees meerTatenda Guesthouse se terugvoer
Hi Retha,
So bly julle het die kuiertjie hier by Tatenda se stukkie voëlryke wildernis paradys geniet. Hoop om julle weer binnekort hier te kan verwelkom.
Brian & Gerda
Abel K - Des 2019
Algehele gradering
The best in Hazyview as always.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die beste in Hazyview soos gewoonlik.
Ek bly altyd hier as ek op 'n sakereis is. Die beste.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Andrew D - Sep 2019
Algehele gradering
Sentraal en gawe eienaars.
Kobus N - Jun 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Bobby C - Mei 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike en gasvry ontvang.
Ryche S - Apr 2019
Algehele gradering
Fluks en vriendelike diens en personeel.
Jackie O - Des 2018
Algehele gradering
Professionele, warm, vriendelike diens.
Kobus J - Des 2018
Algehele gradering
Excellent, we have enjoyed every minute.
Hugo K - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was lekker.
Adelle H - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Renske V - Aug 2018
Algehele gradering
Gemaklik, vriendelik, rustig.
Karen H - Jul 2018
Algehele gradering
Very nice B&B with lovely views.
S V - Mei 2018
Algehele gradering
Gerieflik, heerlike ontbyt en professionele behandeling.
Ann L - Mrt 2018
Algehele gradering
Excellent service and very friendly. The plug points in room 2 need to be checked.
Tatenda Guesthouse se terugvoer
Dear Ann,
Many thanks for your kind review. It was such a pleasure having you as guests.
Please know that you are always most welcome at Tatenda.
Looking forward to welcoming you on your next visit.
Kind regards,
Christel and staff
Annamarie D - Jan 2018
Algehele gradering
Amazing.
Brenda I - Des 2017
Algehele gradering
Die kamers/omgewing was pragtig.
Janelda H - Nov 2017
Algehele gradering
Baie tegemoetkomende mense wat ekstra moeite doen om dinge vir gaste te vergemaklik.
Jaco V - Jul 2017
Algehele gradering
Tevrede.
Tshepo P - Mei 2017
Algehele gradering
We enjoyed our stay there.
Itumeleng M - Sep 2016
Algehele gradering
It was awesome being hosted at Tatenda.
Tatenda Guesthouse se terugvoer
Dear Itumeleng,
Many thanks for the wonderful review. It was such a pleasure having you. Looking forward to your next visit.
Kindest regards,
Christel and Staff
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Jorina V - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik, veral die heerlike warm sjokolade waarmee die gasvrou (Christelle) ons bederf het.
Tatenda Guesthouse se terugvoer
So goed om van julle te hoor. Dit was 'n plesier om julle te hê. Hoop ons sien julle sommer weer gou.
Vriendelike groete, Christel.
Hennie K - Jul 2016
Algehele gradering
Pragtig en aangenaam.
Sarel H - Jul 2016
Algehele gradering
'n Baie gemaklike oorblyplek met ons reis na die Wildtuin.
Lees meerTatenda Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer! Ons hoop ons sien julle sommer weer gou!
Vriendelike groete
Christel
Christo D - Jun 2016
Algehele gradering
Lekker oornag in `n pragtige gastehuis met 'n goeie ligging.
Charl K - Nov 2015
Algehele gradering
My verblyf was 'n ervaring wat ek weer sal wil hê.
Stefan M - Sep 2015
Algehele gradering
Baie, baie lekker en pragtige omgewing.
Louise S - Aug 2015
Algehele gradering
Ons het baie lekker oornag.
Shona S - Des 2014
Algehele gradering
Comfortable home away from home with superb service and care.
Etienne O - Okt 2014
Algehele gradering
Ek kan nie meer sê as dat ons weer en weer by hierdie gawe, vriendelike en uit-haar-pad-gaan gasvrou en personeel sal oorbly.
Helen F - Sep 2014
Algehele gradering
Heerlike, veilige verblyf met uitstekende diens.
Adri B - Jul 2014
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet, dit was baie goeie waarde vir geld.
Magda A - Jul 2014
Algehele gradering
Awesome!
Veronica M - Apr 2014
Algehele gradering
Enjoyed my stay and would like to go back again.
Hestelle S - Des 2013
Algehele gradering
Pragtig!
Thomas Q - Okt 2013
Algehele gradering
We discovered an unexpected pleasure called Tatenda.
Francois R - Sep 2013
Algehele gradering
Aanbeveel vir vriende - ja, maar met voorbehoude.
Lees meerHendrik O - Jul 2013
Algehele gradering
Goed.
Moopo B - Jun 2013
Algehele gradering
Good place
Siphiwe M - Jun 2013
Algehele gradering
Good
Daniel M - Jan 2013
Algehele gradering
Tatenda turned out to be the most affordable and beautiful place for my holiday
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tarentaalstraat 303, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom