Tassie's
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Green Lantern
- Slegs verblyf. Gemeenskaplike kombuisgeriewe is beskikbaar.
- Corsette Room
- Slegs verblyf. Gemeenskaplike kombuisgeriewe is beskikbaar.
- Lavender Room
- Slegs verblyf. Gemeenskaplike kombuisgeriewe is beskikbaar.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste is verantwoordelik vir hul eie etes en versnaperinge. Hulle het toegang tot die kombuis en moet asb. self skoonmaak. Gaste moet ook die braaigeriewe na gebruik skoonmaak.
In die geval van enige skade, sal 'n fooi gehef word vir stukkende huishoudelike items. Alhoewel matige alkoholgebruik toelaatbaar is, sal enige gevalle van misbruik of wangedrag lei tot 'n versoek dat die gaste die perseel moet ontruim.
Harde musiek word nie toegelaat nie, tensy gaste die hele huis bespreek het. Verder word hulle daaraan herinner om nie in hul kamers te raas nie. Aangesien die gaste die huis met ander gaste deel, is dit noodsaaklik om respek te toon.
Geen ekstra voertuie word op die perseel toegelaat nie, aangesien die parkeerplek beperk is.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rissik-straat 144, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom