Tarentaal
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Petro Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 8 maande
Opsomming van Resensie
Hestè N - Mei 2024
Algehele gradering
Lieflike plek en aangename ondervinding.
Anne-mari O - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld, slegs die stukkie uit die dorp uit wat mens bietjie afskrik.
Tarentaal se terugvoer
Dankie Anne-mari.
Ja, die grammadoelas het selfs 'n Superspar op die pad! Ek is bly julle het lekker gebly, hoop om jul weer by ons te verwelkom.
Pedro S - Mrt 2024
Algehele gradering
Mooi veilige, rustige area met skoon en netjies toegeruste woonplek.
Eileen B - Mrt 2024
Algehele gradering
Besoek oor die naweek aan Bloemfontein om die Varsity Cup te kyk - UFS vs Maties.
Tarentaal se terugvoer
Hallo Eileen. Ek is baie bly dat julle lekker hier gebly het. Die kombuisasblik is onder die wasbak, in die linker kanste kas.
Ek is jammer dat dit jul verontrief het.
Groete
Petro.
Tanya L - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderful place and experience!
Andrew A - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing and nice.
Ancerina R - Des 2023
Algehele gradering
Awesome.
Ben B - Des 2023
Algehele gradering
Awesum gasvryheid.
Tarentaal se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde, Ben. Dit was gaaf om julle hier by ons te verwelkom.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 6a, Maselspoort-pad, Bloemfontein, 9301, Vrystaat