- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jaagvlaktestraat 7, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tarantula voorsien gerieflike verblyf in 2 volledig gemeubileerde eenhede in die buitewyke van Calvinia wat stapafstand van die middedorp af is. Die eenhede is ideaal vir paartjies of klein gesinne wat die dorpie wil besoek, en daar is luisterryke uitsigte op die Hantamberge.
Hierdie privaat, losstaande eenhede het hul eie ingange en is volledig toegerus vir selfsorg. Elke oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, stoof, gasplate, ketel, broodrooster, messegoed en breekware. Al die eenhede het koninggrootte-beddens met linne en elektriese komberse. Die eenhede het lugversorging en 'n privaat stoep met braaigeriewe.
Calvinia is 'n pragtige dorpie in die Noord-Kaap. Gaste kan by die plaaslike toerisme-kantoor meer uitvind oor begeleide staptoere na die dorpie se besienswaardighede.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Kaggel
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 483
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Jaagvlaktestraat 7, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Gaste dink Tarantula Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Calvinia Tankwa Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jaagvlaktestraat 7, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom