Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tamanini Timbavati

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Argyleweg, Timbavati-hek, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tamanini Timbavati is 'n lodge naby die ingang van die Timbavati Privaat Wildreservaat wat 'n unieke ervaring in die reservaat bied. Die lodge gee gaste die geleentheid om die Groot 5 te bewonder.

Tamanini beskik oor 2 ruim gesins-chalets, en 4 chalets wat ideaal is vir paartjies. Elke chalet het 'n eetarea, sitarea met gemaklike sitplek en 'n koffietafel. Elke chalet is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en selfsorg-benodigdhede toegerus. Sommige van die chalets spog met stoepe met braaigeriewe.

Kort-kort reël die eienaars boma-aande met 'n braai vir 'n gemeenskaplike ervaring. Die lodge kan ook wildritte by die groter natuurreservate in die area reël.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Argyleweg, Timbavati-hek, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Argyleweg, Timbavati-hek, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77530f0dc0c194d06830e7a0a837c8c236b6e37487e89fceb7ebd4c50607c18374eeda2e205fe188c3f413b8ef8c633d1435?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense Argyle Road Timbavati Gate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.34067 31.155867
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem