Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tala Manzi Wildsplaas

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.

Prys sluit in
Chalet 2
Selfsorg
Chalet 3
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, ketel en 'n broodrooster insluit.
Chalet 4
Selfsorg
Chalet 5
Selfsorg
Chalet 6
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Die chalets word daagliks tussen 09:00 en 11:00 skoongemaak. 'n Ekstra skoonmaakfooi kan op versoek teen ekstra koste gereël word.
- Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Streng in- en uitkloktye geld en reëlings moet getref word as gaste laat moet in- of uitklok. Inklok vanaf 14h00 en nie later as 17h00 en uitklok nie later as 11h00.
- Wildritte kan op versoek teen ekstra koste gereël word.
- Ontbyt, aandete en pieknieks kan op versoek teen ekstra koste gereël word.
- Chalet 3 is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar het wel verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolf en 'n ketel in.
- Dele van Chalet 5 en 6 word direk via trappe bereik en is dalk nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei, maar alle voertuie kan daarop ry, gaste moet net navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede mag verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die N4, Driefontein Plaas, Groot Marico, 2850, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cb09026f92c7d967aa85352ad919943e4345840a55770a2fa42ff1439edd2b6da3b45b442107798089771fdec47ad0b4f7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 860 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Off the N4 Driefontein Farm 2850 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.617952274089 26.362671556893
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem