Taaibos Hoekie
- Kapasiteit: 1 persoon
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Taaibosstraat 49, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R660 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Taaibos Hoekie is 'n knus woonstel wat gerieflike verblyf in Kathu bied. Hierdie woonstel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Die woonstel het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Dit bied slaapplek aan 1 gas. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Daar is ook 'n TV, 'n lessenaar, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die woonstel geniet ook geen beurtkrag.
Slaapplek
’n Bespreking by Taaibos Hoekie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Herman Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Maande gelys 8
Ligging
- Taaibosstraat 49, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Gaste dink Taaibos Hoekie het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kathu Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 1 persoon
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Taaibosstraat 49, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom