Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Taaibos Hoekie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Herman Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 7

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Taaibos Hoekie
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Terence V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence V
Enkelreisiger

Maak seker dat jy tuis voel!

Perfek vir enkel reisigers. Netjies, veilig, rustig, en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Taaibos Hoekie se terugvoer

Baie dankie Terence, altyd lekker om goeie terugvoer te kry deur ons gereelde gaste.

Taaibos Hoekie
Willem K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Willem K
Enkelreisiger

Heeltemal teleurgesteld sal nie weer daar bly nie.

Nee. Geen skoonmaakdiens vir die hele week nie. Geen "self-catering" soos geadverteer nie. Geen tee nie, geen suiker, geen melk en net 4 sakkies koffie vir die hele week. Plek vol miere en spinnekoppe. Ek moes Doom gaan koop om daarvan ontslae te raak. Geen elektriese muurprop om selfoon te laai nie. Net 'n verlengingskoord van buite af vir die ketel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Taaibos Hoekie se terugvoer

Goeie dag Willem,
Ons is jammer jy voel so oor die verblyf en ons voel die resensie toon nie die waarheid oor Taaibos hoekie nie. Die verblyf word egter presies bedryf soos hy geadverteer word. Jy het ongelukkig nie een keer tydens jou verblyf met ons in kontak gekom om ons in kennis te stel oor enige probleme wat ons kon regstel nie.
Die sigaret stompies in die wasbak en krane het ons ook as heeltemal ongeskik gevind.
Groete

Taaibos Hoekie
Chris S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Enkelreisiger

Perfekte verblyf, well done.

Die verblyf was ruim, skoon en pragtig uitgelê. Ek sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Taaibos Hoekie se terugvoer

Baie dankie, Chris. Hoop jy het die golf geniet. Jy is enigetyd weer welkom by ons.

Taaibos Hoekie
Terence V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence V
Besigheidsreis

Baie dankie vir die vriendelike diens.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Taaibos Hoekie se terugvoer

Terence, gebruik asb. enigetyd weer die hoekie in Taaibos.

Groete

Taaibos Hoekie
Vanaf
R660
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R660
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R660
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat 49, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f988884abedfe5856cd27a0a82bf04459f6f7f5d9077bd3f2f03ed99f495bc4758d23db4eb07cc55b41d5272c8653474ffc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 1) 4 5 1 5 49 Taaibos Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -27.696597753282 23.0576244705
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem