Taaibos
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annamarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Catherine F - Apr 2024
Algehele gradering
Far too short. Exquisite surroundings. The ultimate break from a stressful job!
Sonette V - Apr 2024
Algehele gradering
Stunning cottage, rustige atmosfeer, beslis weer daar oorbly.
Juliana T - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderful cottage with an "in-the-forest" feeling.
Brittany M - Nov 2023
Algehele gradering
A lovely neat cottage in a great convenient location.
Kari B - Okt 2023
Algehele gradering
A superb and welcoming retreat with attention to detail and wonderful hosts.
Rika L - Sep 2023
Algehele gradering
Die natuur, gasvryheid en rustigheid was uit die boeke.
Isabel J - Jul 2023
Algehele gradering
Wegbreekkans om weer asem te haal midde elke dag se dolle gejaag!
Sanmari M - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Andras And Jacqui C - Mei 2023
Algehele gradering
Quiet, peaceful, secluded. A great plce to unwind.
Lees meerAnton H - Apr 2023
Algehele gradering
Ontspannend, rustig en veilig.
Taaibos se terugvoer
Baie dankie Anton. Kom kuier gerus weer. Annamarie
Rentia K - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustige verblyf in pragtige boshuisie.
Taaibos se terugvoer
Baie dankie en kom kuier gerus weer
Sonja S - Mrt 2023
Algehele gradering
Iets spesiaal in die mooiste Wildernis.
Taaibos se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike boodskap. Kom kuier gou weer!
Annamarie
Johann P - Jan 2023
Algehele gradering
Absoluut die beste.
Michelle V - Okt 2022
Algehele gradering
Tranquil and relaxing.
Lees meerWilna M - Sep 2022
Algehele gradering
Jou huis weg van jou eie huis.
Taaibos se terugvoer
Goeie more Wilna. Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Kom kuier verseker weer! Annamarie
Herman M - Sep 2022
Algehele gradering
Was 'n werksbesoek, en het uitgesien om te gaan oornag elke dag.
Taaibos se terugvoer
Goeiemore Herman
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Kom kuier gerus enige tyd weer. Jy was 'n wonderlike gas.
Groete
Annamarie
Monique B - Jul 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Taaibos se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer Monique. Julle was ook prima gaste.
Groete
Annamarie
Hannelie E - Mei 2022
Algehele gradering
Great plekke in Wildernis!
Janella V - Nov 2021
Algehele gradering
A good restful place.
Feri S - Aug 2021
Algehele gradering
Stylish feel-at-home gem in Wilderness giving you the opportunity to relax in a beautiful environment away from the hustle and bustle.
Gareth V - Aug 2021
Algehele gradering
Picturesque and enchanting piece of heaven tucked away in the trees.
Taaibos se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Kom kuier gerus weer.
Annamarie
Fanie B - Jul 2021
Algehele gradering
Weereens 'n ongelooflike ervaring!
Francois V - Jul 2021
Algehele gradering
Comfort near nature.
Francina J - Jun 2021
Algehele gradering
Perfek. Ons het die kuier baie geniet.
Taaibos se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Annamarie
Ziska B - Mei 2021
Algehele gradering
Lekke nodige wegbreek. Stil, rustig en die natuur is pragtig!
Fanie B - Apr 2021
Algehele gradering
Ongelooflike ligging, stylvol en smaakvol toegerus! Uitstekende waarde vir geld!
Melinda G - Jan 2021
Algehele gradering
Besonderse woning in die bos!
Taaibos se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.
Groete
Annamarie
Johane V - Okt 2020
Algehele gradering
Lieflike verblyf
Taaibos se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.
Annamarie
Charlene F - Feb 2020
Algehele gradering
Ongelooflik lekker, rustig en besonders mooi. 'n Moet!
Taaibos se terugvoer
Kom kuier gerus gou weer en baie dankie vir die wonderlike terugvoering.
Annamarie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Taaibosweg 554, Wilderness Heights, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 4