Swartberg Pass Cottages
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jolene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Jaco L - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Frederik D - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker, rustig, stil.
Petronel F - Mrt 2024
Algehele gradering
Asemrowende omgewing, gerieflike en ruim verblyf en heerlike kos.
Corlia V - Des 2023
Algehele gradering
Word een met natuur.
Ingrid B - Des 2023
Algehele gradering
Asemrowende uitsig, lekkerste kos, vriendelikste mense en gerieflikste huisie!
Francois D - Des 2023
Algehele gradering
Uitsig is asemrowend.
Yolandi R - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik vir 'n oornagstop.
Lees meerChane S - Des 2023
Algehele gradering
Perfek!
Culien V - Nov 2023
Algehele gradering
Hoogsaanbeveel vir enige iemand.
Kesia K - Okt 2023
Algehele gradering
Benodig bietjie TLC.
Lees meerSalomé N - Jul 2023
Algehele gradering
Mooiste uitsig!
Victoria G - Mei 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
Adele M - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie oornagplek voor Swartbergpas.
Lees meerLané L - Feb 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Helmien E - Jan 2023
Algehele gradering
Ruim, netjies verblyf - verwagtinge oortref.
André V - Des 2022
Algehele gradering
What a great stay!
Christiaan B - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Karen F - Aug 2022
Algehele gradering
Exceptional scenery, well-appointed cottages with everything you need, food is yummy and service is friendly.
Ethilda O - Jul 2022
Algehele gradering
Beautiful scenery.
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Jannie G - Des 2021
Algehele gradering
Swartberg Pass Cottages het veel te wense gelaat. Akkommodasie was nie great nie, kos nie soos verwag nie en effe lawaaierige bure.
Lees meerVera B - Des 2021
Algehele gradering
Overall really lovely.
Swartberg Pass Cottages se terugvoer
Hallo Vera,
Thank you so much for this kind feedback. We hope that you will visit us again soon. :)
Kind Regards
Swartberg Team.
Japie H - Des 2021
Algehele gradering
Mooiste uitsig, rustig.
Kelly-jo N - Des 2021
Algehele gradering
Mooi. Veilig. Skeppende atmosfeer. Sonsondergang.
Swartberg Pass Cottages se terugvoer
Hallo Kelly,
Thank you so much for this kind feedback. We hope that you will visit us again soon. :)
Kind Regards
Swartberg Team.
Erika W - Des 2021
Algehele gradering
Stil en rustig met 'n asemrowende uitsig. Baie oulike verblyf!
Hendrick S - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Libby D - Des 2021
Algehele gradering
I will recommend it to others.
Swartberg Pass Cottages se terugvoer
Hallo Libby,
Thank you so much for this kind feedback. We hope that you will visit us again soon. :)
Kind Regards
Swartberg Team.
Jacobus V - Jul 2021
Algehele gradering
Sneeukyk voorsprong.
Lilian M - Jul 2021
Algehele gradering
Jy kan nie genoeg kry van die mooiste uitsig oor die berge nie!
Swartberg Pass Cottages se terugvoer
Hallo Lilian
Baie dankie vir hierdie mooi resensie. Dit maak ons werk soveel lekkerder as ons sulke mooi terugvoering ontvang.
Ons hoop julle sal ons weer in die toekoms besoek.
Vriendelike groete
Kobus se Gat span
Juanita V - Jul 2021
Algehele gradering
Baie goeie ligging.
Annerie S - Jun 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik. Al die werkers wat ons ontvang het en alles rondgewys het, was baie vriendelik. Ons het lekker gebly.
Nico S - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlike ligging.
Swartberg Pass Cottages se terugvoer
Beste Nico
Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoering. Ons hoop om julle sommer binnekort weer by ons te hê. Dit is altyd lekker om vriendelike mense te ontvang.
Vriendelike groete
SBP Cottages
Nick P - Mrt 2021
Algehele gradering
Relaxing stay over the Swartberg.
Nico E - Okt 2020
Algehele gradering
Twee dae en nagte sonder ligte en krag en die poeding is die asemrowende uitsig.
Gera S - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Lees meerFrancois B - Jan 2020
Algehele gradering
Baie smaakvol gemeubileer met alle toerusting wat nodig is.
Swartberg Pass Cottages se terugvoer
Beste Francois
Baie dankie vir die resensie. Dit is sommer lekker om hierdie tipe terugvoering te sien.
Hoop ons sien julle weer vinnig in die toekoms.
Hoop 2020 is 'n baie mooi jaar vir julle.
Zonika V - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige plekkie met die mooiste uitsig op die berge.
Swartberg Pass Cottages se terugvoer
Beste Zonika
Dit was baie lekker om julle hier by ons te huisves onder die Swartberge. Mag 2020 'n pragtige jaar wees vir jou en die familie.
Vriendelike groete
Swartberg Pass Cottages
Stefan P - Des 2019
Algehele gradering
Juweel in die middel van nêrens.
Swartberg Pass Cottages se terugvoer
Beste Stefan
Dit was lekker om julle by ons te huisves. Ons hoop ons sien julle vinnig weer in die toekoms.
Ons wens julle net die beste vir 2020.
Tess B - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige cottages met uitsig op die berge.
Swartberg Pass Cottages se terugvoer
Beste Tess
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly om te sien jy het darm lekker gebly by ons. Ons hoop ons sien julle weer vinnig in die toekoms.
Deon D - Nov 2019
Algehele gradering
Panoramies!
Swartberg Pass Cottages se terugvoer
Beste Deon
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om n resensie te los.
Ons hoop jy kom besoek ons sommer vinnig weer.
Vriendelike groete vanaf die Swartberge!
Janda A - Aug 2019
Algehele gradering
'n Aangename ervaring.
Swartberg Pass Cottages se terugvoer
Beste Janda
Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is baie jammer oor die misverstand en sal seker maak dit gebeur nie weer nie.
Hoop om julle vinnig weer te sien.
Vriendelike Groete
Swartberg Pass Cottages
Sonia V - Jun 2019
Algehele gradering
Aangename mense, pragtige netjiese gemaklike verblyf.
Swartberg Pass Cottages se terugvoer
Beste Sonia
Baie dankie vir jou mooi boodskap. Innocent is voorwaar 'n regte staatmaker as dit by sy vuurmaak en hartlike persoonlikheid kom. Dit is nou 'n jammerte dat julle die sneeu gemis het, maar hopenlik sien ons julle binnekort weer met die volgende sneeu wat val.
Vriendelike groete
Swartberg Pass Cottages
Johann V - Des 2018
Algehele gradering
The location and everything was excellent and we enjoyed our stay.
Swartberg Pass Cottages se terugvoer
Dear Johann
Thank you for the message. We apologize about the crickets, it is the first time that we have negative feedback about the crickets. It is a farm environment and some things (like the crickets) we cannot always control.
We do hope that you will visit us again soon!
Kind Regards
Swartberg Pass Cottages
Desiree V - Des 2018
Algehele gradering
Mooiste uitsig en fantastiese mense.
Swartberg Pass Cottages se terugvoer
Hi Pj,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het die verblyf geniet en hoop ons sien julle vinnig weer terug by ons.
Vriendelike Groete,
Chantel
Claire K - Okt 2018
Algehele gradering
Great service, beautifully finished cottages with a spectacular view! Highly recommended. Perfect spot to base as a day trip into Die Hell.
Lees meerLynne H - Sep 2018
Algehele gradering
Beautiful location, friendly staff.
Swartberg Pass Cottages se terugvoer
Dear Lynne,
It is always heartwarming to get such positive feedback. We are happy to hear you enjoyed your stay and hope you will visit us again soon.
Kind regards,
Chantél
Donald T - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker stil en rustig.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voorbedagt-plaas, Langs die R328, Oudtshoorn, 1206, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom