Surfside C302
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 223
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Bula G - Nov 2023
Algehele gradering
Bad. No power in the area, phones were off, couldn't iron clothes, and our food got rotten.
Wilna J - Apr 2021
Algehele gradering
Ongerieflik en frustrerend.
Lees meerSurfside C302 se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, die besonderhede en fotos op die webblad wys dat die eenhied naby die strand en restaurante is en nie oorkant die straat van die strand nie. Jammer oor die ongerief met die geyser en lugversorger maar ons het toe alternatiewe akkommodsie vir julle aangebied en gereël by 'n kompleks reg oorkant die straat van die strand teen dieselfde tarief wat julle betaal het, om te verseker dat julle julle vakansie geniet.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bellamontstraat 35, Umdloti Beach, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom