Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surfers Heaven

Solder-eenheid
Vanaf R1 400
R1 400 R1 190
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die eenheid is verbind aan die hoofhuis met 'n dek en daar is 'n stel trappe buite wat gaste kan gebruik om by die eenheid uit te kom. Die trappe het 'n handreling. Die eenheid is geskik vir 4 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Daar is 'n dubbelbed, stapelbed, 'n kluis, 'n TV met DStv Premium en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, kookplaat, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele en die eenheid lei na 'n dek waar daar 'n piekniekbank en 'n see-uitsig is. Die hoofhuis en die solder-eenheid kan saam bespreek word vir 9 gaste.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Huisreëls

- Die hoofhuis en die solder-eenheid kan saam bespreek word vir 9 gaste.
- Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
- Gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
- Die solder-eenheid word via die hoofhuis of via 'n stel trappe bereik.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hoofhuis
Vanaf R2 600
R2 600 R2 210
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofhuis is geskik vir 5 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis wat goed toegerus is en 2 sitareas. Daar is 'n slaapkamer, badkamer, sitarea en 'n kroegarea op die boonste verdieping. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n kluis, platskerm-TV en 'n TV met DStv Premium. Die ingeboude kroeg het 'n wasbak, stoele en 'n yskassie. Die sitarea op dié verdieping het gemaklike banke en 'n platskerm-TV met DStv Premium. Skuifdeure lei na 'n balkon met stoepmeubels en 'n uitsig oor 'n groenstrook en die see. Op die onderste verdieping is daar 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, kookplaat, oond, mikrogolf, ketel, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele en in die sitarea is daar sitplek en 'n platskerm-TV met DStv Premium. Skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met sitplek, 'n etenstafel en 'n braai. Die Hoofhuis en die Solder-eenheid kan saam bespreek word vir 9 gaste.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Huisreëls

- Die hoofhuis en die solder-eenheid kan saam bespreek word vir 9 gaste.
- Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
- Gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
- Die solder-eenheid word via die hoofhuis of via 'n stel trappe bereik.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 400
R1 400 R1 190
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11de Straat 8, Shelley Point, 7384, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf01f63bf6984132229724c334e51bd27a28940b718436fb5998af8e91f7fc600ead0a4375591e577715463fc956b6b6f6923?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 8 11th Street Shelley Point 7384 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.703279397636 17.969087756818
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem