Sunset View
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Serah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Lianie D - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gerieflik.
Maria V - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Sunset View se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer jou goeie terugvoering. Dit was 'n plesier om besigheid met julle te doen en verwelkom julle weer terug in die toekoms!
Groete
Serah
Zanalee C - Jun 2023
Algehele gradering
Rustigheid.
Sunset View se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering, dit was 'n plesier om julle te huisves!
Hoop om julle gou weer te akkommodeer.
Groete
Serah
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lobelia-straat 26, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12