Sunset Vacays
Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albus-rylaan 28, Sunset-straat, Milnerton, 7441, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R850R765 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sunset Vacays is 'n bekoorlike selfsorgeenheid op die eienaar se perseel in Sunset Beach, Milnerton en dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek. Dit is slegs 100 m vanaf die strand en dit is 'n gewilde plek om te sweefski.
Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, sowel as 'n enkelmatras vir 'n kleiner kind. 'n Kot is beskikbaar indien nodig. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV, sowel as 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Daar is ook 'n werkstasie en gratis WiFi beskikbaar.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel en die verblyf is binne maklike bereik van 'n plaaslike winkelsentrum en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Sunset Vacays sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.2/5
Ruth Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Albus-rylaan 28, Sunset-straat, Milnerton, 7441, Gauteng
Sien meer verblyf in Milnerton Noordelike Voorstede Kaapstad Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albus-rylaan 28, Sunset-straat, Milnerton, 7441, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom