Sunset Paradise
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-weg 95, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 500R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sunset Paradise is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Strand. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende. Hierdie wonstel met 'n see-uitsig is oorkant die strand.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie sitarea lei na 'n beskutte balkon met sitplek en pragtige see-uitsigte. Die verblyf is naby restaurante, koffiewinkels, 'n melkskommelkroeg en Belgian Waffle House geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by Sunset Paradise sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Gizelda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Beach-weg 95, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunset Paradise het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-weg 95, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom