Sunset Lagoon
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Tina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Grant H - Mrt 2024
Algehele gradering
As advertised, comfortable.
Jacobus B - Jan 2024
Algehele gradering
Puik verblyf in Port Nolloth.
Zoe H - Jan 2024
Algehele gradering
Luxury without breaking the bank.
Magaret C - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het dit verskriklik geniet.
Johanna W - Jan 2024
Algehele gradering
Sal graag weer kom.
Sunset Lagoon se terugvoer
Baie dankie, Johanna!
Robert W - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly by die see.
Sunset Lagoon se terugvoer
Baie dankie vir die goeie review, Robert!
Eva O - Okt 2023
Algehele gradering
I had a good time with my friends. I would love to come back.
Sunset Lagoon se terugvoer
Thanks so much for the great review!
Martin C - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies, plek vir hele gesin.
Sunset Lagoon se terugvoer
Baie dankie, Martin!
Annel J - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker plek, gevoel soos eie huis.
Sunset Lagoon se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Annel.
Julle moet definitief weer kom kuier.
Kobus D - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker met 'n klomp lekker r'e.
Sunset Lagoon se terugvoer
Baie dankie, Kobus!
Johan M - Aug 2023
Algehele gradering
Onderverwagting.
Sunset Lagoon se terugvoer
Dit is maar 'n klein dorpie, en restaurante is nie alle tye oop nie. Spar is baie goed en mense is vreeslik behulpsaam.
Jammer julle het dit nie geniet nie.
Diana L - Mei 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
Sunset Lagoon se terugvoer
Baie dankie, Diana. Ons is bly julle het dit geniet!
Sharon J - Des 2022
Algehele gradering
Goeie ligging en plek lyk nes foto's.
Sunset Lagoon se terugvoer
Dankie Sharon!
Jan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier by Sunset Lagoon.
Sunset Lagoon se terugvoer
Baie dankie, Jan. Ons is bly julle het dit geniet.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Luandra W - Okt 2021
Algehele gradering
Die beste waar ons nog ooit gebly het.
Sunset Lagoon se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie! Ons is baie bly julle het dit geniet.
Ciska N - Sep 2021
Algehele gradering
We had a nice stay.
Sunset Lagoon se terugvoer
Thank you for your review. I am unsure what lapadated means.
Daniela E - Apr 2021
Algehele gradering
Modern and homely.
Sunset Lagoon se terugvoer
Thank you, Daniela.
Eugene C - Jan 2021
Algehele gradering
Top klas.
Sunset Lagoon se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer, Eric.
Dina V - Des 2020
Algehele gradering
Goeie ligging.
Sunset Lagoon se terugvoer
Dankie Dina!
Noddy S - Des 2020
Algehele gradering
Sunset Lagoon was presies soos voorgestel. Alles wat jy nodig het is voorsien.
Lees meerSunset Lagoon se terugvoer
Baie dankie, Noddy. Ons is bly julle het dit geniet.
Rudi V - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker, skoon plek, vinnig tuis en veilig gevoel, vriendelike mense.
Lees meerSunset Lagoon se terugvoer
Baie dankie Rudi, ons is bly julle het dit so geniet.
Ons sal definitief kyk na die detail wat kort, dankie dat jy ons atent daarop gemaak het.
Mareli F - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Sunset Lagoon se terugvoer
Dankie Mareli!
Lauren H - Des 2019
Algehele gradering
Very well equipped, close to beach.
Sunset Lagoon se terugvoer
Thank you Lauren!
Pierre B - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Sunset Lagoon se terugvoer
Dankie Pierre!
Albertus V - Mei 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, baie aangenaam om te bly.
Sunset Lagoon se terugvoer
Dankie Albertus!
Barnard J - Apr 2019
Algehele gradering
Goed.
Sunset Lagoon se terugvoer
Dankie Johan.
Francois B - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker moderne plek. Heerlik gebly.
Sunset Lagoon se terugvoer
Baie dankie!
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Ajf M - Sep 2018
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Rona V - Sep 2018
Algehele gradering
Sunset Lagoon het alle verwagtinge oortref!
Sunset Lagoon se terugvoer
Ons is baie bly julle het dit geniet. Julle moet weer kom kuier.
Anton N - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Sunset Lagoon se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende resensie, Anton.
Gerard S - Apr 2018
Algehele gradering
Very good accommodation!
Sunset Lagoon se terugvoer
Thank you for the review. We are so happy that you enjoyed it, Gerard.
Lara H - Feb 2018
Algehele gradering
Mens kry 'n huislike atmosfeer by Sunset Lagoon.
Sunset Lagoon se terugvoer
Hi Lara
Die DStv het ongelukkig net fliek en sport kanale. Ons sal dit uitlig in die informasie op LekkeSlaap.
Baie dankie vir die resensie.
Tina
Jayne E - Jan 2018
Algehele gradering
Accommodation was acceptable but website led me to expect a sea view which was not the case.
Lees meerSunset Lagoon se terugvoer
We do apologise that your stay at Sunset Lagoon did not meet your expectations. The fridge was cleaned and the switch was accidentally turned to defrost which led to water leaking on the floor. Someone was sent out to immediately attend to the issues you were having in the units.
We did offer you a full refund.
Chris V - Sep 2017
Algehele gradering
Moderne eenheid met alle toebehore vir gemaklike verblyf.
Sunset Lagoon se terugvoer
Dankie Chris, ons waardeer die terugvoer.
Jodine C - Mei 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Sunset Lagoon se terugvoer
Sjoe Jodine, baie dankie.
Werner M - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Sunset Lagoon se terugvoer
Hi Werner
Baie dankie vir die mooi resensie.
Tina
Blanca J - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Sunset Lagoon se terugvoer
Ons is baie bly julle het dit geniet, baie dankie.
Corne F - Des 2016
Algehele gradering
Baie netjies, jy kort niks nie.
Sunset Lagoon se terugvoer
Baie dankie!!! Ons is baie bly julle het dit so geniet.
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Waterkantstraat 1316, McDougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom