Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Bush Camp

Tentekamp

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 28 Apr 2024 tot 7 Aug 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Safaritent
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. daarop:
Alle verblyf moet ten volle betaal word voor die inklokdatum.
Inkloktyd is 14:00 tot 19:00 en uitkloktyd is nie later as 10:00 tensy anders gereël.
Ander aktiwiteite soos wildritte, voetslaanpaaie, ens. moet voor aankoms gereël word.
Nee asb. kennis dat 'n bewaringsfooi gehef word wanneer gaste die park verlaat:
R100 per persoon vir volwassenes en R50 per persoon vir kinders en R50 per voertuig. Bring asb. die korrekte bedrag in kontant saam om die uitgaan by die hekke te bespoedig. Gaste is verplig om ’n vrywaringsvorm met aankoms te teken.
Hou asb. by die spoedbeperking in die park.

Wildritte en selfy-roetes:

Ons bied wildritte en begeleide bos-voetslaanroetes. Dis noodsaaklik dat gaste wildritte vooraf bespreek. Daar is ook ’n selfry-roete beskikbaar teen R250 per voertuig vir 'n 1 dag-permit, R380 vir ’n 2 dag-permit en R450 vir tot 7 dae. Dit sluit nie die bewaringsfooi in wat gaste by die ingang van die wildreservaat betaal nie. Gaste mag nie selfry-wildritte doen sonder die Dinokeng Self Drive-permit nie. Besoek gerus www.dinokenggamereserve.co.za vir meer inligting oor Dinokeng. Gaste wat sonder 'n selfry-permit gevang word sal beboet word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartbeesfontein 49, Hammanskraal, 400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeinzRMrICdVliapbCmjBBdu8lyGq2tb955AUPIpHXft163aY0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R975 per nag, vir 2 mense 238 5 1 5 49 Hartbeesfontein Hammanskraal 400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.399688948066 28.434194326401
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem